Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Du Bois Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mitchell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Eencapulates "Serenity". Great stay, host was amazing, venue was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onvergeetlik. Dit was so rustig en die eienaar doen soveel moeite om vir seker te maak alles is in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vredevol. Dit was vredevol, presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik verblyf. Was absoluut puik. Beveel sterk aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmar W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Bernadette und Steven haben uns vorzueglich behandelt und versorgt. Ein bischen schwer zu finden, dann aber eine Entschaedigung komplet. Impalas im Vorgarten ein Wildschwein das nach Brot bettelt. Geschichten von Steven und Hilfe jeder Art. Wir koennen den Ort nur empfehlen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly. Dankie vir al jou moeite, julle gee vir die gaste 'n ekstra tree. Dit was heerlik. Is vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies. Dankie, ek sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig. Ons was die enigste gaste. Ek sal dit aanbeveel vir 'n paar vriende. Dit kan ongemaklik raak met vreemdelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Fantastiese bos atmosfeer. Die ontvangs en vriendelikheid was wonderlik. Die fasiliteite is pragtig skoon en daar is alles wat jy mag benodig. Ek sal beslis die plek aanbeveel en sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig. Ontspannend. Heerlik gerus in 'n veilige en mooi omgewing en interaksie met mak diere wat kom kuier. Dit is baie spesiaal vir ons. Die gastehuis is goed toegerus en bied baie vriendelike diens. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 4604, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3853c130fa3469a95b1e6ca7f60bd1f1ce3f5488dbe28c25eb06c1914ea57d8e3939dad5ef37a817b7c297d2771362b68cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 4604 Eland Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.344346004217 31.809700727463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang