Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Green Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te stel. Dit is na regte sy eie huis waarna hy mense uitnooi. Terwyl jy daar bly, sal dit nie lank neem voor jy die kalmte, vrede en rustigheid wat deel van Serenity Green uitmaak, ervaar nie.

Herlaai jou batterye - die tuin sal jou onmiddellik tuis laat voel. Vind jou eie hoekie in die tuin waar die natuur 'n mistieke rol speel - maar niks toevallig is nie. Ontspan met 'n boek of wees net bewus van die kalmerende geluid van die water wat deur die tuin syfer, of van die veraf roepe van al die voëls wat in hierdie boomryke heiligdom floreer. Verfris jouself in die blou swembad na afloop van 'n dag onder die Vrystaatse son of verwarm jouself voor die kaggelvuur wanneer die winterson gloeiend anderkant die groot horison verdwyn.

Kom weer - Of dit nou die gerieflike ligging van die restaurante, winkels en sentrale besighede is, of die nabyheid na die MediClinic, of slegs die versekering dat jou veiligheid gedurende jou verblyf nie in gevaar gestel sal word nie - dit is vanselfsprekend dat jy weer sal terugkom na die sonderlinge gasvryheid wat die hoofkenmerk van Serenity Green geword het.

Pieter het 'n passie vir die goeie dinge in die lewe - en vir die lewe self. Dit is gelukkig sy werk om dit met ander mense te deel. Hierdie roeping is duidelik te bespeur in die heerlike geregte wat opgedien word.

Alhoewel dit 'n B&B-instansie is, is die ontbyt eerder 'n visuele en gastronomiese belewenis as slegs die goeie ou Engelse ontbyt. Dit herdefinieer tradisionele kos met al hoe meer verfyndheid.

Pieter het besef dat mense begin om die kern van kwaliteit te waardeer sodat dit vir hom belangrik is om sy gaste te bederf en om hulle te laat voel dat hulle spesiaal is. Watter kos ook al bedien word, dit sal altyd vars en nuut wees, met 'n tikkie passie daarby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elzie N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier tuisgaan, baie mooi kamers en goeie ontbyt. Baie vriendelike en bedagsame gasheer en gasvrou. Die tuin is pragtig en die omgewing...
Sien meer
Aug 2024
Nj P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Voel soos huis! Pragtige gastehuis. Mooiste tuin! Het ons vriendelik ontvang. Gevoel soos huis. Ontbyt was heerlik! Sal beslis weer by Sereni...
Sien meer
Aug 2024
Chris N
Besigheidsreis
5.0
Verblyf netjies. Elsa is very friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Richard B
Besigheidsreis
5.0
Great place to stay, clean and neat with super friendly service. It was a fantastic experience and so well located in Welkom. The staff...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Yolanda B
Gesin met tieners
5.0
Professioneel, skoon, veilig, gasvry, heerlik! Wonderlike gastehuis. Baie vriendelike eienaars en die lekker ontbyt was 'n groot bonus. Was in Welkom ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Serenity Green Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2350afd5930a499604d35b335419f0176f2fbbfeb001aef4c2c86c6d473956f041237d7430536ea619b532693c2a647779f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 52 Kok Street St Helena 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -27.990225888529 26.728274524212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang