Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sandra G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We enjoyed our stay and the breakfast at Magnolia Guesthouse was excellent. It was a very pleasant stay. The only issue was that the TV was buffering, so we could not watch anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Comfortable, clean and secure. I would highly recommend the accommodation. After a massive delay/mess with my flight from Cape Town to JHB, the owner went above and beyond on a Sunday evening, waiting for me until after 00h00 to assist me with checking in. The rooms are spacious, very clean and looked after daily. Great area, very secure and lots of parking. I would highly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus S
1 nag
5.0
Feb 2024

Pragtige plek. Strek aan te beveel. Heerlike ontbyt. Baie gerieflik en netjies. Baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle M
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Gerieflike bed, netjies en stil. Veilig. Daar was ongelukkig geen stort in die eenheid waarin ek was nie. Hulle het wel die handstuk by die bad gehad, maar kan gerus moeite doen om die stort in die bad te installeer sodat mens 'n keuse het om te bad of te stort. Daar was ook geen geriewe om kos warm te maak in die aand nie. Ander eenhede het 'n mikrogolf gehad. Skoonmakers het ook op die tweede oggend 2 pastas verwyder uit die kamer van die vorige aand se wegneemete, wat ek eintlik die tweede aand wou eet. Die bed is slegs opgemaak met 'n kombers en geen duvet met 'n duvet inner nie. Die ontbyt is baie beperk, jy het nie 'n keuse gehad van wat jy wil hê vir 'n warm ontbyt nie, en ek voel hulle kan beter doen vir die bedrag wat mens betaal. Die afstandsbeheer van die hek het nie op dag 1 gewerk nie, so ek moes sukkel om kos aflewering te kry van die afleweringsouens, want ek kon glad nie die hek oopmaak nie. Ek het op dag 2 die afstandsbeheer ingegee, en toe is 'n ander een gegee. Hulle kan gerus die afstandsbeheer toets voordat hulle dit aan gaste gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich H
1 nag
5.0
Okt 2023

Baie lekker en rustig. Vriendelike gasvrou, diens en personeel. Kamer is rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Mooiste eetsaal met heerlike ontbyt, bonus! Kamer was netjies en skoon. Onverwagse gelukkie dat ontbyt ingesluit was by ons verblyf. Aparte gebou agter hoofhuis waar ontbyt bedien was is pragtig. Vervoer was maklik, Über was altyd binne minute daar. Baie sentraal geleë in Alberton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Veilig vir ma en kinders om alleen te bly. Vriendelike diens met lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezri H
1 nag
5.0
Jun 2023

Pragtig en skoon. Baie lekker, veilige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Skoon, veilig, vriendelike diens. Sal definitief weer daar oornag. Vriendelike personeel. Skoon kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Magnolia Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Dawie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Perfekte kuier gewees in ontspanne, rustige omgewimg. Ek het geen klagtes gehad nie. Vriendelike, hulpvaardige ontvangs gehad. Alles was perfek. Heerlike ontbyt gehad die volgende oggend. Ons sal definitief weer van Magnolia Guesthouse gebruik maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Magnolia Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joyce-straat 49, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ae5a9ef12bbc28e414f276f0a350c1765497700f6a87387e2fd7da8aa4806dece4ac83007b1b0f97b79ff67c5699adcbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 49 Joyce Street Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.282699163581 28.104806989431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang