Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Tony A
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Gemaklik. Was aangewese op die eienaar om perseel te verlaat en terug te kom aangesien sy net een remote het en dit self hou. Was aangewese op haar om vir my oop te maak wanneer ek uitgaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frederik D
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Baie aangenaam, gasvry en gerieflik. Die ligging is baie sentraal en gemaklik. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en natuurlik gasvry. Die akkommodasie was baie gerieflik, skoon en aangenaam om in te bly. Ek sal beslis weer daar oorslaap en ek sal dit beslis aan ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg S
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Great gasvryheid en vriendelik. Ek het regtig my verblyf geniet, verwelkomend and vriendelik. Sal aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleoni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Rustig en netjies. Netjiese en moderne kamer. Die omgewing is rustig en kan 'n goeie nagrus inkry. Die gasvrou, Natalie, is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Very homely. Natalie was very friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1JMAljCzdi7ClxvQML8gr4cfuflLb2yphPRmEBCHdjU4NCSfTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 5 5 1 5 1 Woodlands Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.805619706354 18.496839229654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang