Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Serenity House bied stylvolle en gerieflike verblyf in 'n moderne huis in 'n stil en rustige area in Parklands, wat 'n oase van vrede en kalmte bied. Serenity House is sowat 5 minute se ry vanaf die Blouberg-strandfront. Daar is 'n MyCiTi-bushalte 300 m weg, en verskeie winkels, die Table Bay Mall en 'n Virgin Active-gimnasium is naby.

Verblyf word gebied in 'n privaat en ruim kamer wat 'n ortopediese koningingrootte-bed met 200-draad-linne, 'n spieëltafel en oorgenoeg berging bevat. Die kamer het 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort.

Die gastekamer het stoepdeure wat direk na 'n onderdak-skadustoep oopmaak wat oor 'n sprankelende swembad en inheemse tuin uitkyk. Motorhuisparkeerplek word voorsien.

Privaat jogaklasse 1 op 1 is beskikbaar op versoek op die perseel in 'n rustige en natuurlike omgewing om gemoed te kalmeer en liggaam te herstel, joga mat voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1JMAljCzdi7ClxvQML8gr4cfuflLb2yphPRmEBCHdjU4NCSfTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 5 5 1 5 1 Woodlands Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.805619706354 18.496839229654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang