Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Houseboat 6 Sleeper

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vriendelike skippers sal met bagasie en toerusting help.
Die huisbote is 'n entjie vanaf die konstruksieterrein af, so geraasvlakke behoort nie 'n probleem te wees nie.
Indien gaste om die een of ander rede eerder van Langebaan af vervoer wil word, kan dit gereël word indien die weer dit toelaat.
Die personeel wat aan wal woon, is 24 uur per dag beskikbaar. Hulle sal gaste, soos benodig, na en vanaf die boot in 'n motorboot vervoer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b14ec4c11b954668a93c1713e060a4b1ef3499545ba1efd8d9d668c6fad905f381290d08d4000cd5219e1da006f9663367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141534831249 18.026552687167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem