Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Living

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theo Snr G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Serenity is naby aan die hospitaal en winkels wat ons moes besoek. Baie rustige area en kon rus tussen bedrywighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lieflike selfsorg met alles wat jy nodig het. Lekker sentraal en vriendelik. Asseblief bespreek by die pragtige plek. Dit is ruim, modern en super netjies. Die vertrek is ruim met luukse beddegoed, 'n gemaklike area vir koffie maak en iets koud-hou. Die badkamer is lieflik met 'n groot stort en heerlike bad. Alles wat jy nodig het vir 'n dag of twee se oorbly in Bloem. Super veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lambert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Massage was great. Thank you, we had a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

So lekker veilig gebly in pragtige netjiese kamer. Pragtige netjiese kamer. Sou net graag stoele in die kamer wou hê, maar was baie behulpsaam en het vir ons tuinstoele beskikbaar gestel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarburgersingel 3, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280bf73397832d8324206b5c4dc5f7eeae3c7071d4a330c0584e4afdcc19e4439ae6f9a9a009f28d64f331f97f665aa217bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Haarburger Crescent Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1027403 26.20642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang