Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Luxury Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 60% af

Kry 60% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 R3 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Luxury Villa is 'n pragtige losstaande chalet geleë op 'n heuweltop wat uitkyk oor die Stellenbosch Wynlande en berge waar jy wonderlike sonsopkomste, sonsondergange en uitsigte oral rondom kan verwag, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid.

Dié villa met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie villa beskik ook oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se gerief, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n lieflike houtdek met 'n plonspoel, 'n houtbrandbad, sonstoele, braaigeriewe en sitplek wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
R6 500 R3 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf R6 500
R6 500 R3 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e82bd666e6f03e9851947d54f4281939f88724a47277f7bf1cf575ff42ede9ad316281248c59a23e878198a510a1a190e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R3 575 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Devon Valley Road Louisvale Wine Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908403415881 18.805477029747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang