Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 26 November 2024. Bespreekbaar tot 10 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 St. Kitts, Valencia-singel, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 540 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serenity is 'n woonstel op Marina Martinique op die grondverdieping in die eksklusiewe St. Kitts-kompleks wat 10 eenhede het. Dit is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die gastebadkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die ruim woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste sal hul eie Netflix-intekenbesonderhede moet gebruik. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die koffiestasie bied koffie, tee, suiker, 1 boks melk, beskuitjies en 5 liter gebottelde water.

'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n toegeboude braaikamer met 'n pragtige uitsig oor die kanaal. Die stapeldeure in die braaikamer skuif heeltemal oop en nooi die buite na binne. Veilige parkeerplek en WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die kanale wat veilig vir swem is. Die Marina is 'n veilige area en net 'n paar minute vanaf wonderlike strande, restaurante en Jeffreysbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 7 St. Kitts, Valencia-singel, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 St. Kitts, Valencia-singel, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79704e6c3ef09e10ca2aa9342348813aa52397e926a7091fd1dcc82cd99a7b32b4ebb7d7a0f3ff18a8555100f080b931bac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 St Kitts Valencia Close, Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073104993763 24.91658519119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang