Serenity Place Garden B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Hofmeyrweg 65, Dawncrest, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Place Garden B&B is 'n bekoorlike B&B wat gerieflike verblyf in Westville, 'n voorstad van Durban, bied. Hierdie B&B is die ideale plek vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Daar is 5 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer, gemaklike bed, duvets en gehaltelinne het. Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier, slim-TV en 'n DStv-pakket. Elkeen van die kamers het ook 'n buitesitarea, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat stoep of 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en vallei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en 'n kroeg met 'n pooltafel. Voëlkyk- en staproetes is naby vir diegene wat die area wil te verken. 'n Verskeidenheid kroeë en restaurante is stapafstand vanaf die verblyf.
Die B&B bedien ontbyt wat by die tarief ingesluit is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Jan Hofmeyrweg 65, Dawncrest, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westville Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Hofmeyrweg 65, Dawncrest, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang