Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imka Trinity Retreat

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Johan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Rustige oornag-bestemming. Die eenheid is lekker groot. Net bietjie donker as dit laodshedding is, maar die eienaar het sy solar lig vir ons gebring. Loadshedding maak die WiFi stadiger, maar dit was nog steeds beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Marvelous. We had a relaxing stay, comfortable, and we enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Rustige en oulike oorslaapplek met die nodigste geriewe. Sal aanbeveelvir enige persoon wat basiese oorslaap-geriewe soek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2023

Nie volgens verwagting nie. Te veel lawaai van die area, tot vroegoggend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Emlyn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

We thoroughly enjoyed the stay and the atmosphere. The place was very comfortable and had everything we needed. We enjoyed the village, especially dining at Marilyns. We enjoyed our chats with our host, Shane. We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2020

Aangenaam verwelkom en die reëls verduidelik. Het die kuier geniet. Mooi ingerig, skoon en net.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2020

Geleë op die kant van die dorp langs die werkershuise. Ontvang deur onnet mede-eienaar. Sommige gloeilampe werk nie. Leefarea donker en somber met geen buitevensters. Bedlampie sonder lampskerm en die elektriese prop pas nie in die muurprop nie. Onwelriekende hondehokke by voordeur en stoep. Daar is net 1 buitedeur. Bitter klein waaier wat totaal ondoeltreffend is, terwyl die dag en nag baie warm was. Dis die eerste plek waar daar eers inspeksie gedoen word voor jy kan vertrek waar ek ooit oorgebly het. Nooit weer nie!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Baie tevrede. Sien uit na ons volgende besoek en beveel Imka aan by almal wat wil luister.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bryan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2019

Needs serious upgrading and attention. Bathroom filthy and tatty, linen had burn holes. Walls paper thin and had to hear other guests playing at 2 in the morning. Host very pleasant but accommodation not good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Ria
Imka Trinity Retreat
Thank you very much for the review.

Izzy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie simplisties met ou moeë bedde goed en handdoeke, maar alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs. Die rondawel is baie simplisties met ou moeë beddegoed en handdoeke, die stort was sterk met warm water. Alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs. Nadat ons die Otter trail gestap het was 'n bed en warm stort baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjODJiMzg1LTFmYTQtNDg5OS05MmFmLTc2YjRkNWVlYmY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 72 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970751383397 23.878660798073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang