Imka Trinity Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Imka Trinity Retreat is 'n toevlug vir onafhanklike sakpas-reisigers. Dit is die ideale basis vanwaar Stormsrivier en Tsitsikamma verken kan word is perfek vir selfry-gaste, paartjies, gesinne, voetslaners en klein groepe.
Driftsand Rondavel is 'n knus, klein oopplankamer met 2 enkelbeddens en 'n stort in die kamer sowel as 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n mikrogolf, ketel en yskassie en 'n ekstra kombers. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig buite die eenheid, agter 'n geslote hek.
Driftwood Rondavel is 'n knus oopplankamer met 'n dubbelbed, klein sitarea, kombuisie, stort en aparte toilet. Die eenheid het 'n mikrogolf, ketel, yskassie en ekstra kombers. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig buite die eenheid, agter 'n geslote hek.
Driftklip House is ruim en gemaklik en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Komberse en handdoeke word voorsien. Die sitarea het satelliet-TV.
Gaste het toegang tot WiFi, maar nie al die eenhede het sein nie. Daar is koffiewinkels en restaurante naby die verblyf. Die verblyf is ook net 20 minute se ry van Stormsriviermond, kusaktiwiteite en roets in die Nasionale Park af. Die dorpie is ideaal vir woudaktiwiteite en -roetes.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Imka Trinity Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang