Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Stay bied oornagverblyf aan 2 gaste in Bedelia, Welkom, en is ideaal geleë vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die eenheid grens aan die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n verwarmer en waaier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek en 'n braaier is op die perseel beskikbaar.

Maaltye word nie voorsien nie, maar daar is 'n mikrogolfoond indien gaste iets wil verhit.

Welkom Lughawe is ongeveer 7 km vanaf die eiendom en Bram Fisher Internasionale Lughawe is ongeveer 150 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 300 km vanaf die eiendom. Welkom het pendeldienste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Suné B
5.0
Rusplek in Welkom. Gasvry en veilig - heerlike tuiste.
Aug 2024
Marilize V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Daar was elke dag skoon handdoeke en koffie, melk en suiker. Plek is skoon, netjies en veilig. Kan defi...
Sien meer
Jun 2024
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Gemaklik. Vriendelik. Ons het baie lekker gebly, dankie! Die verblyf was perfek, en lekker naby die gimnasium vir ons skoolreünie. Baie danki...
Sien meer
Mei 2024
Suné B
5.0
Gerieflik en sentraal. Heerlik, baie gasvry en veilig.
Mei 2024
Celeste N
Besigheidsreis
4.8
Very affordable accommodation - amazing hostess. Lana from the accommodation was a very friendly and helpful lady. She checked in with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Serenity Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5d7651f946f89c1d29f07188e8cdf7103d3141cac17741ac1e52c9d46b637374b0a1a23e20068c217b9fd7d37415452b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 10 Prospero Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.9771528 26.7187478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang