Serenity Stay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Stay bied oornagverblyf aan 2 gaste in Bedelia, Welkom, en is ideaal geleë vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.
Die eenheid grens aan die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n verwarmer en waaier. Gratis WiFi is beskikbaar.
Onderdakparkeerplek en 'n braaier is op die perseel beskikbaar.
Maaltye word nie voorsien nie, maar daar is 'n mikrogolfoond indien gaste iets wil verhit.
Welkom Lughawe is ongeveer 7 km vanaf die eiendom en Bram Fisher Internasionale Lughawe is ongeveer 150 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 300 km vanaf die eiendom. Welkom het pendeldienste beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Serenity Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang