Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sergels Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetwaters-weg 188, Glen Eden, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 700 R3 290 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sergels Vakansiehuis is 'n selfsorgvakansiehuis wat oor die Glen Eden-rivier in Oos-Londen uitkyk. Die huis is op die Jikeleza-roete wat wildritte, tradisionele stamtoere, handwerkwinkels, staproetes en asemrowende uitsigte bied. Ander doendinge in die area sluit perdry, vierwielmotorfietsritte en abseil in.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide die derde en vierde slaapkamers het 'n dubbelbed, en die derde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank bied ekstra sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n vermaakarea met 'n piekniektafel, 'n kroegtafel en kroegstoel, en binnebraaigeriewe. Die skuifdeure maak oop na die houtdek wat 'n privaat swembad, jacuzzi en 'n pizza-oond het. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n afstandbeheerde tussendeur-dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ligging

  • Sweetwaters-weg 188, Glen Eden, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R4 700
R 4 700 R 3 290
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 700
R 4 700 R 3 290
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetwaters-weg 188, Glen Eden, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87fe496ac76f810e9361351d7ecadd0743cc99fd17bc72958f846c00f25b8d4a8eda9e2f614980385fdb13cc5017e062bce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R3 290 per nag (plek vir 10) 188 Sweetwaters Road Glen Eden 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.882304545144 28.089412815563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang