Sesfontein Guesthouse
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg/D3705, Sesfontein, 0000, Kunene
- Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sesfontein Guesthouse is in die hartjie van Sesfontein sowat 110 km noord van Palmwag. Dié gastehuis bied plattelandse verblyf waar donkiekarre algemeen voorkom en 'n hoenderhaan voor dagbreek kraai.
Verblyf word in 6 standaardkamers gebied en elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Daar is 4 gemeenskaplike stort- en toilet-eenhede.
Ontbyt is by die tarief ingesluit. Die gastehuis bied ook 'n restaurant wat 'n á la carte-middagete en -aandete bedien. Plaaslike produkte soos piesangs, pampoen, tamaties, slaai, uie en wortels word gebruik. Sesfontein bedien ook tuisgebakte brood en piesangbrood.
Gaste kan die tradisionele Himba-stam in die omgewing besoek of langs die Huanibrivier afry op soek na die ontwykende woestynolifante.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Valery Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofweg/D3705, Sesfontein, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg/D3705, Sesfontein, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang