Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settle Inn Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Settle Inn Self Catering Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester geleë. Dit is 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) op die Sondagsrivieroewer geleë, sowat 2 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Parke se nuwe suidelike ingang, Camp Matyholweni.

Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede gebied.

Eenheid 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis, lapa en 'n plonspoel. Die gaste in Eenheid 1 het eksklusiewe gebruik van die plonspoel.

Eenheid 2 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Hierdie eenhied het ook stapeldeure wat na 'n omheinde privaat area lei.

Eenheid 3, Eenheid 4 en Eenheid 5 kan elk 'n klein gesin of 3 volwassenes akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaaparea, 'n sitarea, 'n kombuis en 'n badkamer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marion V
5.0
Geweldige lokasie. 5 minute van Addo's Elephant Park verwyderd. Mooi, modern, groot huis met 3 slaapkamers en 2 uitstekende badkamers. Geweldig om daa...
Sien meer
Jan 2025
Celeste V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gerus, baie dankie. Baie gerieflik naby aan Addo Olifant Park in 'n stil en rustige omgewing. Baie dankie ook vir die speelgoed vir die kinder...
Sien meer
Jul 2024
Johnny D
Saam met vriende
5.0
Mooi, netjies en baie lekker. Van die skoonste en netjieste plekke waar ek al gebly het. Sal graag wil terugkom.
Jan 2024
Andrew J
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, prakties en pynlik netjies. Uitstekende waarde vir jou geld. Baie netjies en baie naby aan die park se suidelike hek. Ons het slegs ondervind ...
Sien meer
Nov 2024
Lesley-ann V
Saam met lewensmaat
4.6
Vir seker sal ons terug wees! Heerlik gebly. Net jou kos nodig. Tot swemhanddoeke beskikbaar. Meer as wat mens kan vra!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Settle Inn Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnh40WBligZaHXe2rPziBEXLpY0PwaC7SzUeR85WveK9CJrCwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 No 3 Third Road Riverside Park 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697494 25.798482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang