Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seven Oaks Vineyard Cottages

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 R1 466 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seven Oaks Vineyard Cottages is op Seven Oaks Farm, tussen Wolseley en Worcester geleë. Die kothuise is toegerus met alles wat jy nodig het om 'n gerieflike kuier te geniet, of dit nou vir 'n individu, 'n paartjie of 'n groep familie of vriende is.

Die verblyf bestaan uit 4 selfsorgkothuise waarvan elke kothuis alles het wat jy nodig het in die kombuis, insluitend 'n yskas, stoof, mikrogolf, breekware en eetgerei. Daar is 'n buitebraai op die onderdakstoep of geniet die privaat, houtvuurde Turkse bad langs die stoep. Ons verskaf handdoeke en linne, asook bordspeletjies en draadlose internet is beskikbaar.

Ons spyt troeteldiere word nie toegelaat nie.

Wanneer jy Seven Oaks besoek, kan 'n mens aan die einde van 'n ontspanne dag op die stoep aan ons wyne teug terwyl die son oor die versorgde wingerde sak, jou aan die sterre verwonder, helder uit die stilte van die naghemel, wakker word met die geluid van voëls en die vrede van die omliggende berge, of voel die vars lug en sagte briesie deur op die plaas te stap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Seven Oaks Vineyard Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seven Oaks Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 725
R1 725 R1 466
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 725
R1 725 R1 466
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOGZlMDM1LTQzNTAtNDY1MS1iOTA2LTVjMWQxYzQ0YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 725 nouVanaf R1 466 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R43 Seven Oaks Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.527563992095 19.228321224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang