Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seven Oaks Vineyard Cottages

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 R1 466 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seven Oaks Vineyard Cottages is op die Seven Oaks-plaas tussen Wolseley en Worcester geleë. Die kothuise is met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf toegerus. Dis geskik vir 'n individu, paartjie of groep vriende of familie.

Die verblyf beskik oor 4 selfsorgkothuise en elke kothuis het ‘n kombuisie met ‘n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is braaigeriewe op die onderdakstoep. Elke kothuis het ook ‘n privaat Turkse houtvuur-bad langs die stoep. Linne, handdoeke, bordspeletjies en WiFi word voorsien.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Wanneer jy Seven Oaks besoek, kan jy wyn op die stoep geniet terwyl die son oor die tuin en wingerd ondergaan. Die plaas is vreedsaam met baie natuurgeluide en jy kan heerlik rondwandel. Jy kan ook die omgewing en omliggende dorpies verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies. Die huisie het alles wat jy nodig het. Was baie skoon, netjies en alles het gewerk en was in goeie toestand.
Aug 2024
Ashraf C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Netheid. Vreedsaam. Die verblyf by Seven Oaks Vineyard Cottages was baie rustig en romanties vir ons as 'n paartjie. Ons het baie lekker g...
Sien meer
Mrt 2024
Andre D
Saam met vriende
5.0
Fantastic, the place is beautiful and the views of the surrounding mountains are spectacular! Also enjoyed Bosje, Botha Cellars and Du Toits Kloof Cel...
Sien meer
Okt 2023
Liezel C
Saam met vriende
5.0
Lovely location and beautiful cottages. We had a lovely stay at Seven Oaks Vineyard Cottages and the accommodation was even better than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Petrus S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam gewees! Patrick en Jacqui is 'n baie goeie gasheer en -vrou. Ons voortdurend van alles van belange op hoogte gehou! Selfs laat weet dat...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seven Oaks Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 725
R1 725 R1 466
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 725
R1 725 R1 466
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOGZlMDM1LTQzNTAtNDY1MS1iOTA2LTVjMWQxYzQ0YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 725 nouVanaf R1 466 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R43 Seven Oaks Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.527563992095 19.228321224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang