Seven Olives Guest Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbok-straat 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seven Olives Guest Room is 'n lieflike woonstel in Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is geskik vir individue wat op soek is na lang- en korttermyn-verblyf.
Hierdie woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is slaapplek vir 2 gaste.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en 'n lessenaar in die woonstel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is langs die woonstel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bosbok-straat 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Seven Olives Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbok-straat 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo