Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sevens Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 100 resensies vir Sevens Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lyndee D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndee D

Lekker en gasvry.

Baie lekker gekuier.

Miekie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie H

Goed.

Ons tydperk by Sevens Guesthouse was perfek, behalwe dat daar tee/koffiegeriewe vir net een persoon in die kamer was en ons was met twee.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Miekie. Ek is baie jammer oor die fout wat ingesluip het met die koffie. Ek neem dit op met die personeel. Ons sal volgende keer opmaak daarvoor.

Groete
Adri

Sevens Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nadia T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Pragtige, gerieflike en baie mooi plek!

Beddens het heerlik geslaap, baie mooi dekor. Stil omgewing. Maklik om te bereik, veilige parkering. Ontbyt was heerlik! Gasvrou so oulik en vriendelik! Sal beslis weer daar gaan bly en ander aanbeveel soontoe.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, waardeer baie.

Sevens Guesthouse
Lizel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Fantasties. So lekker gekuier.

Ons is op die hande gedra.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Lizel.
Ek is bly Monique het julle spesiaal laat voel.

Groete,
Adri

Sevens Guesthouse
Hennie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Heerlik, ontspanne en vriendelik.

Ons was uiters vriendelik ontvang en het as vriende gegroet.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adrienne T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T

Pragtige plek.

Dit is 'n baie mooi plek en die ontvangs was hartlik.

Freddie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L

Baie vriendelike ontvangs en lekker ingerig.

Die warm komberse in die koue winter het dit baie aangenaam gemaak en die bed slaap baie lekker. Die plek is baie netjies en skoon.

Kobus J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Vriendelik ontvang en netjiese gastehuis.

Sekere kamers het baddens, maar dan het jy nie 'n mikrogolfoond of enige eetgerei soos in die kamers met storte nie. Dit was nie baie duidelik op die app toe ons die keuse gemaak het nie.

Werner G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Werner G

Die houtvloere is lawaaierig. Geen sekuriteit voor vensters.

Ons het water gehad, dankie!

Sulette C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Skoon geriewe en veilig. Waarde vir geld.

Dit was ’n lekker besoek en ons het heerlik gebly.

Lene T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene T

Lekker gebly

Mooi skoon, great diens en het baie lekker gebly. Ek kom weer terug!

Tom R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom R

Bevredig waarde vir geld.

Lekker geslaap, puik diens, hou so aan.

Olivia A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia A

Perfection. Homely. Class.

I will use this guesthouse again, perfect hosts, perfect location if you travel on the highway, close but so safe and quiet. They take pride in their guest. I will recommend this guesthouse any day.

Hannes S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Ideale oornagakkommodasie as jy op reis is.

Gegewe die goedkoop tarief, was ek baie aangenaam verras met die goeie diens, netheid van die kamers, asook die geriewe in die kamers. Eerste prys vir waarde vir geld!

Sevens Guesthouse se terugvoer

Good day, thank you and I would love to have you over again. Go well.
Kind regards,
Caroline

Sevens Guesthouse
Una B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Una B

Rustig, mooi en waarde vir geld.

Die ruim vertrekke was goeie waarde vir geld. Alles was netjies en skoon en die roostuin en geligte loopdek en -kamers het uiters goed saamgewerk om 'n aangename omgewing te skep. Alles was netjies skoon - ons sou graag matjies langs die bed wou sien. Dis vir seker 'n plek om te oorweeg.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you will love to have you over again.
Kind regards
Caroline

Sevens Guesthouse
Lizette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Netjies en gerieflik.

Baie vriendelik ontvang en alles was baie skoon en netjies.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Thank you, Lizette. I enjoyed having you here hope to see you again.

Regards,
Caroline

Sevens Guesthouse
Lizelle J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Baie skoon netjiese verblyf vir oornagakkommodasie.

Die storte se water wissel tussen yskoud en warm en die water vat 'n ewigheid om warm te word, net 'n vriendelike aanbeveling dat julle daarna moet kyk, dit mors regtig baie water en daar is reeds 'n waterskaarste in Kroonstad.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lizelle, ons sal verseker daarna kyk.
Groete
Adri

Sevens Guesthouse
Scharia H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia H

Baie nice.

Baie lekker gebly en baie baie netjies.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Beste Scharia,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Caroline

Sevens Guesthouse
Phillip H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Exceeded our expectation.

We had a most enjoyable and comfortable stay. Caroline was a friendly and accommodating host. We will use Sevens Guesthouse again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwagtinge oortref.

Ons het dit baie geniet en dit was gerieflik. Caroline was baie vriendelik en akkommoderend. Sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Thank you, hope to see you again.
Kind regards,
Caroline

Sevens Guesthouse
Jacques D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Skoon stil en netjies.

Die perseel en kamers is skoon en netjies. Dis geleë in 'n stil area van dorp. Werkers en eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Hanlie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie T

Gerieflik en vriendelike diens ontvang.

Geen klagtes, het oornag vir Nampo. 'n Bietjie ver daarvandaan.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Bje dankie hoop om julle weer te sien
Groete Caroline

Sevens Guesthouse
Danie Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie Z

Good clean stay.

Always good staying here. Clean and comfortable.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Thank you hope to see you again.

Kind regards
Caroline

Sevens Guesthouse
Debbie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Excellent customer service, clean comfortable accommodation.

Caroline was very professional, incredibly friendly and a delight to deal with. The rooms were very clean and each one has a different ‘touch’ that makes it unique. The beds were comfortable and the showers had lovely hot water and the air-con’s worked. There are no houses around the guesthouse so even though you are in the town you don’t feel like you are. We were a family of 11 and there was sufficient space for us to sit on the veranda and enjoy a cup of coffee together without having to sit in the dining room which we appreciated as we watched the sun set. A delightful experience!

Sevens Guesthouse se terugvoer

Thank you, it was a pleasure.

Sevens Guesthouse
Stephani V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani V

Baie aangename ervaring.

Sal Sevens aanbeveel. Baie netjies en aangenaam.

Annelie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Was baie aangenaam.

Baie vriendelik en baie netjies. Het die oorslaap geniet en sal vir seker weer gebruik maak van die gastehuis.

Christa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Dankie Sevens Gastehuis vir julle gasvryheid en puik kliëntediens.

Alhoewel ek alleen gereis het en net vir een nag gebly het, was ek baie beïndruk met die gastehuis. Die kliëntediens en gasvryheid was puik, my kamer was skoon en netjies en ek het die mooiste uitsig gehad. Kommunikasie op die dag van my aankoms was effektief (Engela het selfs laat weet dat ek vroeër kan inteken indien ek sou wou) en die ontvangs by die gastehuis was verwelkomend. Ek beveel Sevens Gastehuis met graagte aan!

Magriet B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet B

Netjiese en skoon verblyf.

Beslis waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamers is netjies en skoon en is daar 'n gerieflike braaiplek. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Rina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina E

Netjies en skoon, maar kamer is nie klankdig nie.

Houtstruktuur netjies en skoon, ons kamer was naby ontvangsarea en dit was baie raserig met voetstappe en kamer is nie klankdig nie. Rookarea ook reg voor ons kamerdeur.

Petrus V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Fantasties, baie professioneel en gasvry.

Engela get ons vriendelik en professioneel ontvang na 'n lang reis. Verblyf was regtig uit die boonste rakke.

Louis L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Baie vriendelike ontvangs.

Die kamer was baie stylvol en gemaklik. Dit gaan weer my verblyf wees wanneer ek Kroonstad weer besoek.

Ria V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

I received friendly, warm welcoming and the house is neat.

Liked the place, it is secured and no noise.

Francina F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina F

Excellent service!

The staff was professional, the rooms set up had an almost 4 star ambiance. Cold weather was fully catered for. The place was clean and beautifully decorated.

Ernest N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest N

Netjiese, skoon verblyf.

Die eenheid waarin ons oornag het was skoon en netjies.

Tinus D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D

Luuks, skoon en ruim.

Baie luuks, skoon en ruim eenheid met alle basiese geriewe wat jy benodig.

Annemie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V

Lekker geslaap. Binneversiering is pragtig. Mal oor die hout.

Baie goeie verblyf, netjies en skoon en vriendelike hulpvaardige diens. Ontbyt was lekker. Ek kan dit enige tyd aanbeveel, selfs vir langer as een nag.

Jeanne K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne K

Netjies en keurig.

Tweede maal wat ek dit gebruik en sal ook in die toekoms hier tuisgaan. Baie privaat.

Henk Z - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk Z

Was netjies.

Alles was reg. Een ding was nie lekker nie, die lugversorging-deel, wat onder die vloer sit, maak baie geraas. Tip: maak 'n fondasie, of pale in die grond en maak hom daaraan vas - dit sal 'n groot verskil maak. Jammer, dat ek so laat reageer.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stefaan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Stefaan V

Totaal onprofessioneel.

Ons het so net voor 6 uur die aand daar aangekom, maar niemand het die hek oopgemaak nie. Ons het toe geskakel vir die selnommer op die bord en ons is bloot die kode van die hek gegee. Ons is toe ontvangs toe, maar die deur was gesluit en niemand was aanwesig nie. Ek het weer die selnommer geskakel en ek is gesê ek moet maar na kamer 5 gaan, die sleutel is op die deur. Maar hoe kan ons soontoe gaan as die deure gesluit is? Toe kom 'n dame aangery en sy vra vir ons "hoekom lyk ons so bevrees"? Sy maak oop en gee vir ons kamer drie. Ons word meegedeel dat NIEMAND op die perseel is nie en dat ons om die huis moet stap as ons wil uitgaan. Daar is geen paadjie nie, geen ligte nie. Verder lig sy ons in sy sal ook nie daar wees in die oggend nie, maar die skoonmaakster sal daar wees en ons kan die sleutel vir haar gee. Dit is totaal onaanvaarbaar om jouself 'n gastehuis te noem en jou gaste op dié manier behandel. Verder was die stort wel mooi, maar daar is geen deur nie en die badkamer was onder water na jy gestort het. Die TV was so klein, ons kom amper iets sien. Die houtstruktuur is van so 'n aard dat jy alles hoor wat jou bure doen. Totaal onaanvaarbaar en sou niemand hierdie plek aanraai nie.

Sevens Guesthouse se terugvoer

Sjoe, so 'n review kan 'n gastehuis onmeetbare skade berokken. Ek wil asb ons kant van die saak stel. Engela was van 7:00 tot 17:40 by die gastehuis en was al die gaste ingeboek, behalwe julle. Sy bly nie op die perseel nie en daarom is ons nie 24/7 beskikbaar by die ontvangs nie. (Dit word ook so op ons webtuiste gesê).Sy het gou gery en julle net gemis. Tydens ons eerste telefoonoproep het ek onsuksesvol probeer verduidelik dat Engela binne 2 minute by die gastehuis sal wees en dat julle solank kan ingaan. Die kamer se sleutel was in die deur indien julle solank wou ingaan. Ek is egter nie 'n kans gegun om dit so te verduidelik nie en toe Engela wel binne 2 minute opdaag is sy so sleggesê dat sy net wou wegkom. Al ons gaste word ingelig dat indien hulle nie ontbyt sou eet of vroeg sou wou uitgaan, kan hul die sleutel in die posbus gooi. Wat die houthuis en die stort aanbetref - al die fotos op LekkeSlaap wys dat dit 'n houthuis is en ook dat daar kamers met storte of baddens is en op die fotos kan mens sien dit is oop storte. Ons het einde 2013 oopgemaak. 2014 is ons aangewys as die beste gastehuis in die Noord Vrystaat en 'n toekenning van nog 'n agentskap vir uitstekende diens ontvang. In 2015 het ons nog 3 toekennings ontvang en almal is gebaseer op gaste se terugvoer. Daar moet asb in ag geneem word dat Kroonstad 'n klein dorpie in die Vrystaat is. Daar kan onmoontlik iemand 24 uur van die dag by ontvangs sit vir 'n gastehuis met net 6 kamers. Jy gaan dit nie hier kry nie.

Sevens Guesthouse
Joe O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe O

Dit was fantasties.

Ons het welkom gevoel voor ons daar was met aanwysings wat gestuur was en bevestiging van bespreking. Engela het ons verwelkom en voor die tyd al die kamer laat ingaan. Die kamer is fantasties skoon en elke dag skoongemaak. Skoon water en koffie beskikbaar elke dag. Ons het baie lekker gekuier en sal volgende jaar definitief weer daar wees vir die jukskei week. Baie dankie Engela jy was `n ster!

Gerhard B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Pragtige plek met vriendelike diens.

Ideale plek vir 1 of 2 nagte oorslaap.

Juliana B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B

Sal weer van hulle gebruik maak.

Baie mooi, skoon en naby alles. Die pad is sleg, maar hulle is besig om daaraan te werk.

Jeanne K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Baie goeie waarde.

Kan Sevens met 'n oop gemoed aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Cindy V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Baie lekker, baie netjies en skoon.

Sevens Guesthouse is in 'n stil area geleë met 'n mooi uitsig. Baie rustig. Wens ons kon langer bly.

Lizette A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

I really enjoyed staying at your guesthouse.

We had a wonderful stay, the only issue I have is the road to your guesthouse terrible.

Sias G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias G

Lekke!

Lekker slaapplek en lekker kos.

Johan M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekende 5 ster verblyf.

Goeie diens en hulpvaardig.

Solene B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solene B

Pragtige akkommodasie!

Baie vriendelike ontvangs. Die verblyf het my wildste verwagtinge oortref, dit was pragtig, skoon en netjies. Beslis waarde vir geld.

Mark C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Very comfortable, neat and clean. Enjoyed the setting and garden option.

A very comfortable, well appointed room. The setting was pleasant and the garden was well maintained. DStvhad all the channels that matter most. Would definitely consider staying there again.

Adele S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Ons het lekker gebly.

Dit is 'n pragtige plek. Die hout verleen 'n snoesigheid aan die plek. Sal graag weer daar gaan. Dankie vir alles!

Lisel V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisel V

Baie oulike plek.

Baie oulike plek, baie billik, mooi skoon en netjies. Ons sal weer daar bly. Dit is wel 'n houthuisie so jy hoor soms die bewegings van ander gaste.

Irene P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P

Baie lekker gebly vir 2 nagte omdat ek 'n kongres moes bywoon.

Dit is baie stil en rustig, met alles wat nodig is om versorg en gepamperlang te voel. Beveel die verblyf baie sterk aan.

Cecilia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Geriewe baie netjies en skoon, en ontvangs was hartlik en vriendelik.

Ek sal net aanbeveel dat daar miskien in al die kamers storte ingesit word. Die bad is baie ongemaklik en glyerig, en met 'n stort sal jy ook baie minder water gebruik.

Andrea L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

Wonderlike oorslaapplek vir die N1 reisiger.

Dit was die eerste keer dat ek in Kroonstad oorgebly het en Sevens Gastehuis is voorwaar 'n oulike plek vir enige iemand om oor te bly. Die lugversorging in die kamers was voortreflik om die Vrystaatse somershitte teen te werk en die diens gelewer was fanstasties. Beveel die gastehuis vir enige reisiger aan.

Bennie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Uitstekende gasvryheid, diens en verblyf!

Sien die sterre.

Marx S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marx S

Aangenaam vriendelik ontvang. Pragtige mense.

Die kamers is baie mooi elk met sy eie tema. Die beddens is fantasties na 'n lang dag se reis kry jy die nodige rus.

Engela V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Netjies, vriendelike diens, goedkoop en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies, met lugverkoeling en is baie veilig en die pryse is baie billik.

Elmarie R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Baie lekker geslaap - die kamers baie mooi en gemaklik ingerig.

Die gastehuis is baie stil en rustig. Ons kon afpak en rus voordat ons moes gereedmaak vir ons funksie. Dankie Sevens en LekkeSlaap!

Leanie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie M

Die kamers was baie mooi!

Die beddens is gemaklik en mens voel veilig!

Andre M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Aangename verblyf, baie netjies, baie stil.

Die dekor is baie mooi en smaakvol. Ons was aangenaam verras met die plek. Ontbyt was heerlik.

Madeleine G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine G

Baie moderne, skoon en gerieflike kamers met als wat nodig is.

Rustige area om heerlik te rus. Ons sal weer daar besoek aflê!

Johan L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie goed!

Baie tevrede met die verblyf. Adri is 'n fantastiese gasheer.

Nesta B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nesta B

Die eienaar/gasvrou, Adri Sevenster, is mooi, flink en vriendelik.

Ons het lekker oorgebly, behalwe vir die verkeersgeraas op die N1 en baie muskiete, wat ons wakker gehou het vir 'n groot deel van die nag. Ons was ook teleurgesteld toe ons meegedeel is dat hulle geen kennis van ons koms gehad het nie. Gelukkig het sy nog drie kamers beskikbaar gehad.

Sam A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam A

Skoon kamers en fasiliteite. Sal graag weer daar bly op pad na Gauteng.

Ons het lekker gebly. Slegs een nag. Die gastehuis was skoon en netjies. Ontvang vriendelike en hulpvaardige diens. Sal enige tyd weer daar oornag.

Dirk L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Oornag as deel van 'n langer reis.

Kan aanbeveel word vir kort verblyf. Gerieflik na aan die N1. Netjies en skoon. Baie gasvry. Wees egter voorbereid op baie slegte paaie (vol slaggate) in Kroonstad self.

Alice K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alice K

Baie oulik en mooi ingerig.

Kamer baie goed ingerig en baie oulik. Ek sal dit enige tyd weer aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Amanda S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Aangenaam, vriendelik, netjies, skoon en modern.

Houthuis, baie netjies toegerus, alle benodigdhede in kamer. Hulle kon 'n groter TV-skerm ingesit het. Die TV sit baie hoog en moes meer na middel van muur geplaas geword het. Die oop stort is nie aangenaam nie - water loop oral op vloer. Nie genoeg pakplek vir toiletware in badkamer. Vriendelike personeel. Genoeg parkering. Dit was onrustig. Dis geleë aan einde van dorp reg langs die snelweg. Die trokke se geraas het ons onveilig laat voel. Die strate na die gastehuis toe is baie sleg. Die bure se honde se geblaf was steurend.

Elsie B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Professionele diens, pragtig skoon en baie netjiese plek.

Sevens Guesthouse was nog die mooiste en plekkie waar ons as span oornag het. Baie dankie ons waardeer dit baie!

Sharon G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Excellent

The hostess went beyond the call of duty and paid attention to the little things. Will definitely use this guest house again and will recommend it to others. Adri keep up the great standard!

Chippie J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chippie J

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Estelle J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Absoluut fantasties!!!

Pragtige plek. Kamer lekker ruim, heerlike warm water gehad vir stort. 'n Groot voordeel is die gesamentlike kombuis, ons kon ons koeldranke koud hou. Adri is baie vriendelik en gasvry. Baie dankie!

Kevin S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

ABSOLUUT FANTASTIES !!!

Sien die sterre!

Retha B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Kon heerlik rus na 'n lang dag se werk.

Baie dankie vir die rustigheid en die puik geriewe. Hier slaap ek weer oor. Absolute waarde vir jou geld, vriendelike gasvrou en eienaar.

Marthie R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie genotvol!

Ons is op die hande gedra!

Henda V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henda V

"Great!"

Sevens Gastehuis was "great". Hoewel ons net 3 ure se slaap daar deurgebring het, was dit nog steeds great. Alles was baie netjies en skoon, en dit het gevoel of ons op die plaas kuier. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, sal weer daar gaan bly. Die prys is dalk net 'n bietjie styf.

Susanna W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna W

Een aand oornag om familie te besoek. Die gastehuis is goed bestuur en die diens is vriendelik.

Lekker plek om te slaap na lang trip. Nuut, mooi tuine en vriendelike diens. Alles is baie skoon en die ontbyt is lekker.

Louis B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Aangenaam en baie netjies!

Ons het baie laat arriveer, nieteenstaande, het Adri alles verduidelik en ook bevestig met SMS. Kamer was baie netjies en gerieflik! Baie meer as wat ek sou verwag van houthuis! Dis voorwaar 'n baie lekker oornag plek vir ons wat so ver noord bly! Sal hul definitief weer gebruik, maar moet net meld, die paadjie na perseel moet met moed aangevat word, redelik baie slaggate, maar die is ruim voor vergoed met die kamer!

David H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Easy to get to, rustic but comfortable

Easy to get to from N1 and enjoyed the rustic yet comfortable feel.

Molema M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molema M

We enjoyed our stay and the hospitality provided by the proprieters

A very nice place to stay at, the staff are very friendly and welcoming.

Johan R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

'n Nuwe konsep! Dit was heerlike verblyf en waarde vir geld!

Die gastehuis kort nog 'n fasiliteit of twee veral t.o.v. die somer. Die houtkonsep is pragtig, maar 'n spesifieke plek word benodig in kamers vir klere.

Jaco M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

'n Netjiese gastehuis vir 'n goeie prys!

Die gastehuis is redelik nuut, skoon en netjies. Dit is naby die N1 vir reisigers. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Lance A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lance A

Very comfortable and pleasant with a value for money breakfast

Our one night stay was very pleasant with a warm welcome and a very nice and well presented breakfast the next morning. Only request I had was to ensure there are toilet brushes available in the toilets. The shower concept was quite unique with the coble stones as the shower floor.

Bianca K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Netjies en ruim, pragtige kamers!

Baie goeie diens en pragtige kamers. Mooi opgepas, lekker ruim en baie netjies. Pragtige badkamer!

Lyndon H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon H

Very good!

The place is clean and staff is very friendly. Will recommend anyone to Sevens Guesthouse.

Pietie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie V

Aangename verblyf . Dit was skoon, gerieflik en netjies.

Ons sal Sevens Guesthouse aanbeveel by enige persoon wat in 'n skoon, gerieflike en netjiese plek wil oornag. Die kliëntediens was puik. Sal baie beslis weer daar oornag. Ons gee die gastehuis 'n defnitiewe 8 uit 10. Nampo Oesdag en Sevens Guesthouse - sien julle weer volgende jaar!

Jaco V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Puik!

Vriendelik en behulpsaam! (Ek het 2 maal die bespreking verander, sonder moeite!)

Madeleine V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Great!

Kort net 'n swembad.

Deon G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Verblyf netjies en skoon. Veiligheid bietjie van 'n bekommernis. Pad na verblyf swak.

Sien die sterre hieronder.

Chad B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chad B

Decent

Accommodation was very pleasant. The log cabin-type structure is a bit noisy when people move around in the adjoining rooms.

Susann V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susann V

Baie netjiese kamers en vriendelike ontvangs.

Netjiese gastehuis, vriendelik, maar mens voel bietjie onveilig. Motors is ver van die kamers af, maklike toegang vanaf die straat na die huis. Indien hul veiligheid kan opknap sal ons definitief weer daar bly.

Dick V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dick V

Gemaklik en 'n baie stil area.

Die blyplek is netjies en in 'n stil area geleë, net jammer die paaie in Kroonstad is in so 'n gehawende toestand, maar dit is buite die beheer van die gastehuis.

Christma G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christma G

Gerieflik en gemaklik

Baie netjies en skoon, met mooi dekorasies. Sal dit verseker aanbeveel as mens net wil oorslaap vir n aand. Daar is egter geen onderdak parkering nie en die "heining" rondom die plek het my nie verseker dat ons kar (en ons) veilig was nie. Die deure het ook geen veiligeheidshekke nie.

Retha V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Aangenaam verras deur die kwaliteit van verblyf teen 'n billike tarief.

Dis 'n stylvolle, netjiese en goed ingerigte gastehuis.

John E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E

Baie tuis gevoel en baie lekker gebly!

Tuis gevoel. Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Great plek. Sal weer daar bly.

Hester L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Baie aangenaam.

Dit is 'n nuutgeboude houthuis wat baie keurig ingerig is.

Chris V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Leona B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leona B

Lekker gebly.

Die oop stort het klippies op die stortvloer; dit kan onprakties en gevaarlik wees. Ons het egter lekker gebly, en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf R1 060
R1 060 R954
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R954
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Troskiestraat 14, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6809873c22feb36fec624a7080de52b6ce0a7ad6f1fc5b8ed15c47e827ae9195fccbf91ec78fc1b42b3d1fd3fc384995973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R954 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 14 Chris Troskie Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.630715316084 27.24549561739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang