Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sewefontein Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sewefontein Guest Farm is op 'n werkende plaas in Citrusdal, 'n dorp in die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Gaste kan kies tussen The Homestead of The Cottage. Albei bied slefsorgverblyf en het privaat ingange.

Die Plaas dien as 'n ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede, soos die Cederberge, Clanwilliam, Lambertsbaai of Elandsbaai aan die Weskus, verken kan word.

Gaste kan lang staptogte deur ongerepte fynbos of boorde aanpak, voëlkyk, swem of visvang in die plaasdam en die rotstekeninge op die plaas besoek. Daar is ook 'n kort 4×4-roete beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sewefontein Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sewefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e53c5fd562d3a2ddaafb9202304951af107c9f78b1a1421094c45eee40e8c275fbb3c6c9619f2492084e77e49de36f1141c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Clanwilliam Road off Paleisheuwel Road Sewefontein Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.509696259379 18.899052906366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang