Sewefontein Guest Farm
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sewefontein Guest Farm is op 'n werkende plaas in Citrusdal, 'n dorp in die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Gaste kan kies tussen The Homestead of The Cottage. Albei bied slefsorgverblyf en het privaat ingange.
Die Plaas dien as 'n ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede, soos die Cederberge, Clanwilliam, Lambertsbaai of Elandsbaai aan die Weskus, verken kan word.
Gaste kan lang staptogte deur ongerepte fynbos of boorde aanpak, voëlkyk, swem of visvang in die plaasdam en die rotstekeninge op die plaas besoek. Daar is ook 'n kort 4×4-roete beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jennifer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Sewefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clanwilliam-weg langs Paleisheuwelweg, Sewefontein Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang