Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sewende Hemel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cecil O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het oorgeslaap om die Ignite and Revive Familie Fees by te woon. Ons het baie lekker gebly en Adri was baie gasvry. Die kamers is besonders netjies, skoon en nuut. Het al in 'n paar goor gastehuise gebly oor die laaste paar jaar, maar Sewende Hemel doen reg aan hulle naam. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charich Grain Commodities C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker plekkie, goed geleë, baie goed ontvang, gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard L
1 nag
5.0
Jun 2024

Net oornag. Baie lekker en vriendelike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
5.0
Mei 2024

In die 7de hemel by Sewende Hemel! Ek was vriendelik ontvang en die kamer (wittebrood suite) was uitsonderlik. Pragtige dekor. Heerlike groot bad, lieflike groot bed. Aandete is na my kamer gebring en dit was absoluut heerlik. Dis lekker stil in die omgewing en personeel baie oulik. Ek beveel 7de hemel hoog aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Sewende Hemel
Baie dankie vir jou moeite met die resensie, Zelda. Dit is goed om te weet dat, al was ek nie self daar nie, alles nog steeds vir jou lekker was. Hoop om jou 'n volgende keer te sien. Groete, Adri

Justin M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker gewees. Kos was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolute lafenis na 'n dag se sportdeelname. Heerlike verblyf en net wat mens nodig het na 'n dag langs die Jukskei bane. Adri was 'n toonbeeld van gasvryheid en ons is baie goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Sewende Hemel
Baie dankie vir die mooi resensie!

Willem S
1 nag
5.0
Jan 2024

Skoon, veilig, gerieflik. Sewende hemel is puik! Ek het net een nag daar geslaap maar sal weer in die toekoms daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
1 nag
4.6
Aug 2024

Gerieflik, skoon en gasvry. Baie lekker gebly, plek is naby die snelweg maar ver van die geraas!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Vriendelik. Die mense by Sewende Hemel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en mooi fasiliteite. Maklike bespreking gewees. User friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang