Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sewende Hemel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 169

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Sewende Hemel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charich Grain Commodities C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charich Grain Commodities C

Fantasties.

Baie lekker plekkie, goed geleë, baie goed ontvang, gasvrye mense.

Eduard L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard L

Net oornag.

Baie lekker en vriendelike plek.

Zelda E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

In die 7de hemel by Sewende Hemel!

Ek was vriendelik ontvang en die kamer (wittebrood suite) was uitsonderlik. Pragtige dekor. Heerlike groot bad, lieflike groot bed. Aandete is na my kamer gebring en dit was absoluut heerlik. Dis lekker stil in die omgewing en personeel baie oulik. Ek beveel 7de hemel hoog aan!

Sewende Hemel se terugvoer

Baie dankie vir jou moeite met die resensie, Zelda. Dit is goed om te weet dat, al was ek nie self daar nie, alles nog steeds vir jou lekker was. Hoop om jou 'n volgende keer te sien.
Groete,
Adri

Sewende Hemel
Justin M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M

Baie lekker gewees.

Kos was heerlik gewees.

Anne-marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Absolute lafenis na 'n dag se sportdeelname.

Heerlike verblyf en net wat mens nodig het na 'n dag langs die Jukskei bane. Adri was 'n toonbeeld van gasvryheid en ons is baie goed versorg.

Sewende Hemel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie!

Sewende Hemel
Willem S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Skoon, veilig, gerieflik.

Sewende hemel is puik! Ek het net een nag daar geslaap maar sal weer in die toekoms daar bespreek!

Thys S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Gerieflik, skoon en gasvry.

Baie lekker gebly, plek is naby die snelweg maar ver van die geraas!

Phillip Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip Z

Vriendelik.

Die mense by Sewende Hemel is baie vriendelik en behulpsaam.

Leon J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Baie netjies en mooi fasiliteite.

Maklike bespreking gewees. User friendly.

Diane A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane A

Waarde vir geld.

Netjiese en goed versorgde verblyf. Vriendelike ontvangs. Gemaklike toegang na en van N1 as dit as oornagverblyf gebruik word. Sal Sewende Hemel weer gebruik.

Welmarie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie C

Absoluut fantasties.

Ek sal die pragtige plek vir enige iemand aanbeveel. So skoon en netjies. Baie dankie Adri vir jou gasvryheid.

Fanie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Baie netjiese wooneenhede.

Vriendelik ontvang deur Adrie. Kamer baie netjies met lugversorger en elektriese kombers. Heerlik geslaap.

Carla S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Ongelooflik mooi en keurig.

Dankie, Adri, vir jou vriendelikheid en jul goeie diens. Sewende Hemel is die ideale plek vir 'n bruid en haar gevolg om te oornag. Foto moontlikhede is legio. Pragtige plek met die wonderlikste gasvrou.

Jolani K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolani K

Laat aangekom, vroeg gery, net oorgeslaap.

Ek is spyt ons kon nie langer bly nie. Dit is die lieflikste gastehuis met gerieflikste badkamer en bed. Was regtig 'n groot onverwagse bederf! Die naam doen hom gestand!

Sewende Hemel se terugvoer

So bly julle het lekker gebly.
Dki vir die mooi review.
Sien hopelik gou weer.
Adri

Sewende Hemel
Michelle F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Beste nagrus in 'n lang tyd.

Dit was die tweede keer dat ek by Sewende Hemel bly. En dit was weereens awesome.

Sewende Hemel se terugvoer

Dki Michelle.

Sewende Hemel
Coreen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Vreeslike mooi en deftige plek en so ontvanklik.

Dit is 'n pragtige, ruim plek met baie plek vir ons hondjie om rond te hardloop en van al haar energie ontslae te raak na die lang pad. Ons het vreeslik lekker oornag daar en sal beslis weer in die toekoms. Meer as die geld werd gewees.

Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Uitstekende gastehuis.

Die verblyf was baie gerieflik en skoon en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die gasvrou Adri was vriendelik en behulpsaam en ek sal Sewende Hemel beslis aanbeveel.

Charles C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Gasvryheid was tops. Adri en haar span bied 'n wonderlike diens.

Gasvryheid was tops. Adri en haar span bied 'n wonderlike diens. Die warm sjokolade drankie en beskuitjie gee net daai eksta gevoel van: hier voel ek welkom. Netheid en rustigheid is wat nodig is na 'n lang dag op die pad. Dankie vir presies dit! Sterkte voorentoe met dit wat julle so goed doen.

Sewende Hemel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Charles. Dit beteken baie.
Adri

Sewende Hemel
Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Netjies, alles wat ons nodig het, goeie waarde vir geld.

Sal beslis teruggaan.

Callie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S

Baie netjies, vriendelik en professioneel.

Die mense het ons baie vriendelik en ordentlik behandel. Ons het te alle tye veilig en gemaklik gevoel. Sal weer hier tuisgaan en natuurlik ook dit so aan my familie en vriende voorstel.

Kate S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S

Such a happy place to spend the night.

I wasn't expecting much from Kroonstad, but I was completely blown away by what a lovely, happy place it was! Our hosts were so divine. Will definitely be back!

Sewende Hemel se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Sewende Hemel
Elsie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Rustige luukse oornag

Alles was perfek na n lang reis. Ontbyt was heerlik.

Gezina D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina D

Met my aankoms is ek baie vriendelik en hartlik ontvang.

Die terrein is baie netjies en veilig en ook gastevriendelik. My motor was ook veilig en reg voor my kamer. Die omgewing was stil en rustig. Die kamer was pynlik netjies en het alles gehad wat ek wou hê. Ek sal beslis enigiemand wat in Kroonstad wil oornag aanbeveel om hier te bly. Met my aankoms is ek baie vriendelik en hartlik ontvang.

René V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René V

Ons is goed ontvang en het baie welkom gevoel.

Pragtige decor by Sewende Hemel.

Rita D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita D

Ons het met ons hond hier oornag op pad na ons vakansie.

Die gastehuis en tuin is ongelooflik mooi en ook goed ingerig. Die gasvrou het ook ekstra moeite gedoen om ons hond te akkomodeer.

Jacques S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques S

Heerlike verblyf in Kroonstad.

Dit was heerlik om hier te kon bly. Was vir besigheid in area en goeie waarde vir geld. Gastehuis vertoon mooi en goed toegerus. Sal vir seker weer oorweeg as ek in area moet oorbly.

Surne N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surne N

Jy is letterlik in die sewende hemel!

Wat 'n ongelooflike plekkie, die mense is baie vriendelik en behulpsaam, baie netjies en vreeslik mooi, baie nice dat hul pet friendly was.

Samantha W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Wonderlik! Indrukwekkend!

Baie mooi en netjiese gastehuis en oor en oor waarde vir geld!

Sewende Hemel se terugvoer

Dankie vir die mooi kompliment Mornay.
Maak alles die moeite werd.
Groete
Adri

Sewende Hemel
Chris A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Wonderlike plek om te bly, skoon, netjies, vriendelik, baie mooi gebou binne en buite.

Sien sterre.

Sewende Hemel se terugvoer

Baie dankie.
Vriendelike groete
Adri

Sewende Hemel
Bonita S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S

Baie gerieflik en luuks.

Ons het baie welkom gevoel, die eienaar het ons vriendelik ontvang en ons het so lekker geslaap.

Michelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Baie vriendelik en hulpvaardige eienaar. Ontbyt was heerlik.

Sien sterre.

Riaan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Puik diens, skoon en netjies, gerieflik, vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief weer gebruik as ons daar verby ry of sommer net my vrou vat vir 'n nag weg van die huis af.

Justin P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Baie netjies en gasvry.

Baie lekker gebly. Kamers is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Sal weer gebruik maak van Sewende Hemel. Netjies en baie gemaklik.

Daleen V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Dis my 2de keer dat ek daar bly en sal weer teruggaan.

Netjies en skoon. Vriendelike mense en baie veilig. Sal teruggaan en kan met geruste hart aanbeveel.

Maretha M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M

Baie gerieflike verblyf en het selfs 'n Jack Russell hondjie geakkommodeer.

Sien sterre.

Karien C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Heerlike en rustige atmosfeer en veilige omgewing waar jy met 'n geruste hart kan oornag.

Hier kan mens met vrymoedigheid oornag. Wat 'n vriendelike gasvrou met die allerheerlikste ontbyt. Ek was absoluut pootuit en kon net rus. Sal graag weer hier kom slaap.

Charles S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Enjoyed wonderful hospitality, service and breakfast.

Would have preferred that the shower and toilet facilities were separately enclosed (and not just screened) from the sleeping area.

Marika D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika D

Ideaal.

Net wat ons nodig gehad het!

Michelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Ongelooflik.

Beautiful plekkie. Baie vriendelikheid, netjies en skoon. Voel sommer tuis.

Rentia M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Goeie waarde vir geld. Netjies. Skoon. Stylvol. Vriendelike mense! Heerlike ontbyt!

Goeie waarde vir geld. Netjies. Skoon. Stylvol. Vriendelike mense! Heerlike ontbyt! Ons kom weer! Dankie!

Hester M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Baie lekker gebly en huislike atmosfeer.

Sal beslis aanbeveel. Uitstekend.

Annalie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie G

Baie tevrede met dit wat ons gekry het.

Vriendelike ontvangs. Netjiese kamer. Lekker bed.

Lienkie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S

Vriendelik verwelkom. Baie skoon, netjies en gerieflik.

Sal vir seker weer daar vertoef. Netjies, vars, skoon en lekker snoesig geslaap. Pragtige huis.

Leonard H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Letterlik die "Sewende Hemel"!

Pragtige huis en tuin, ruim kamer. Baie dankie!

Theresa L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa L

Plek doen gestand aan hulle naam.

Baie smaakvolle en netjiese verblyf.

J_ T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J_ T

Smaakvol.

Heerlike warm bed op 'n baie koue wintersaand. Pragtig en mooi, met vriendelike gasvrou. Sal beslis weer gaan!

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marike P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marike P

Vriendelik en aangename verblyf.

Vriendelik en aangename verblyf. Sal dit aanbeveel as 'n verblyf-opsie.

Corrie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Corrie V

Uiters teleurgesteld.

Uiters teleurgesteld. Ons het 'n luxury kamer bespreek met SELFSORG soos op die website wys. Ons kry 'n omgeboude buitekamer wat so beknop is dat jy skaars om die bed kan beweeg. Geen selfsorg toebehore nie, slegs 'n ketel. Ek voel verneuk vir die prys wat ek betaal het en sal nie weer daar bly nie.

Sewende Hemel se terugvoer

Corrie

Ek is jammer as jy teleurgesteld was met die kamer. Ek wens jy het dit gesê, dan kon ons julle in 'n groter kamer gesit het. Ons is ongelukkig glad nie 'n selfsorg gastehuis nie en ek weet nie op watter webtuiste jy 'n selfsorg eenheid bespreek het nie. Die grootte van elke kamer is op ons webtuiste en ek kan jou verseker dat kamer 5 een van ons gewildste kamers is, omdat dit baie privaat is. Ons het ook vir julle 'n yskassie ingesit, wat seker die kamer te klein gemaak het. Ter wille van ander plekke waar jy nog in die toekoms gaan bly, stel ek voor dat jy onmiddellik vir die persoon aan diens sê dat jy nie tevrede is nie.

Adri Sevenster

Sewende Hemel
Arista B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Overnight accommodation at Sewende Hemel en-route to Cape Town.

We were very surprised at the accommodation. The interior is very attractive, the bathroom and bedroom fit for a king and queen.

Ena V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena V

Plek baie mooi!

Het net gesukkel om die kraan reg te stel om die gaswarmwaterstelsel te aktiveer.

Sewende Hemel se terugvoer

We replaced the gass with electrical geisers.

Sewende Hemel
Marie A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A

Pragtige plek. Alles so netjies en skoon.

Ek sal beslis weer daar bly.

Marielize R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielize R

Puik!

Baie netjiese en rustige verblyf. Vriendelike gasvrou. Soos jy foto's op web sien, so is die plek. Baie dankie Adri, jy mag maar!

Christelle F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Fantastiese skoon, vars bed en beddegoed. Uitstekende diens, baie mooi gastehuis.

Ons het baie lekker geslaap na 'n lang en uitmergelende rit. Kroonstad se water is 'n groot probleem, maar jy kom dit nie eens agter nie, want hulle het 'n boorgat wat die gastehuis voorsien. Die hele dorp se krag het afgegaan deur die nag, die gasvrou het baie vroeg al 'n SMS gestuur en dadelik 'n fles kookwater en 'n liggie gestuur toe ek reageer. Die bed en linne was kraakvars skoon, heerlik sag en snoesig warm. In baie moeilike omstandighede gaan hierdie mense uit hul pad om jou verblyf gemaklik te maak. Uitstekende diens en verblyf, baie dankie!

Sonja S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Pragtige plek - mooi omgewing.

Ongelooflike mooi plek. Ons het ons verblyf werklik baie geniet. Enigste negatief sou miskien die mat in die eksklusiewe suite wees wat hier en daar 'n kol op gehad het. Andersins asemrowend. Sal baie beslis weer oorslaap.

Dawn B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn B

Baie skoon, gerieflik.

Baie dankie vir die gerieflike, netjiese verblyf. Het heerlik oorgeslaap.

Mez F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mez F

Pleasant friendly.

I would like to thank all at Sewende Hemel for going the extra mile in accommodating us with our newly rescued Doberman puppy. We were given a lovely room and the adjoining Jacuzzi room with access to the garden. Thank you so very much. We will recommend a stay at Sewende Hemel.

Jacobus S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus S

OK.

Bure se karaoke songs tot laat in die nag was steurend.

Sewende Hemel se terugvoer

Wens ons kon bure stilmaak, maar was darem nie te laat in die aand nie.

Sewende Hemel
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang