Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seweweekspoort Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Seweweekspoort Akkommodasie
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Justin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Beautiful farm stay on my way to Eastern Cape.

Very friendly host team.

Seweweekspoort Akkommodasie se terugvoer

Thank you Justin!

Seweweekspoort Akkommodasie
Alex V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Loved it, was cozy and the weather played a big part - first rains.

It was a bit of a ride to the Guesthouse, but what lovely views. smoothest gravel roads I have ever traveled. The place was cozy and clean. Loved the shower.

Hetta N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hetta N

Veilig. Stilte. Vars lug. Vrede.

Gerieflike verblyf en baie vriendelik ontvang deur eienaars. Die stilte en vars lug en plaasgeluide is 'n wenresep.

Seweweekspoort Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir dit. Kom gerus weer.

Seweweekspoort Akkommodasie
Ronel T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel T

Het die plaasgevoel en stilte geniet.

Huis was skoon en netjies.

Anton O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton O

Lekker slaapplek in Seweweekspoort.

Dis ’n lekker oorslaapplek as jy rondry om die omgewing te verken of deurry op pad iewers heen. Dit pla net ’n bietjie dat alles gebruik word om geld te maak, bv. die hout. Maak gerus gebruik van hulle vleispakkies as jy sou wou braai, lekkerder wors moet ek nog kry. 'n Lekker stoepie met n tafel en sitplek sal lekker wees sou jy bietjie buite wou sit om 'n mooi laatmiddag donderstorm of sonsondergang te besigtig.

Aniki P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniki P

Heerlik rustig in pragtige natuur! Asemrowende berge!

Withoek baie netjies. Goed toegerus!

Seweweekspoort Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the review. I am glad you find all well.

Seweweekspoort Akkommodasie
Nick Y - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

Budget accommodation for longer stays in quiet and rustic farmhouse near Seweweekspoort.

While this rustic farmhouse has four bedrooms (sleeps eight comfortably) there is only one bathroom which could be a drawback for large groups. The huge hearth, the Elandskloof 4x4 track (Grade 3) and walks around the farm were highlights for us.

Abraham Van Wyk S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Van Wyk S

Heerlike rustige plaaslewe.

Groot plaashuis met alle geriewe beskikbaar. Ontspan onder 'n groot koelteboom en braai 'n Karoolam-ribbetjie of braai binnenshuis. Reis vandaar deur Seweweekspoort Kaapsted toe en ervaar die grootheid van die Skepper.

Seweweekspoort Akkommodasie se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet!!

Seweweekspoort Akkommodasie
Alida E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Uit 'n ander wêreld.

Die natuurskoon ongelooflik. Vriendelike ontvangs met warm tuisgebakte brood met plaasbotter en konfyt. Hout ook voorsien. Veilige en skoon blyplekkie. Sou graag weer wil gaan besoek en langer bly.

Elta V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elta V

Wonderlik!

Baie rustig op die plaas! Baie lekker stil plek om te bly!

Surida B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surida B

Absoluut fantasties en so rustige plek.

Dit was die mees fantastiese naweek, al die noodsaaklike was daar, beddens baie lekker en gemaklik, sappige lekker lam, bakbrood en plaaswors ook te koop, absoluut puik diens, waardeer dit.

Seweweekspoort Akkommodasie se terugvoer

Bly jul het dit geniet hier. Dankie vir hierdie mooi resensie.

Seweweekspoort Akkommodasie
Maresa V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maresa V

Heerlik rustig, met puik diens, maar 'n reuse onverwagse ompad!

Hierdie verblyf is nie in Laingsburg (soos wat die webtuiste dit stel nie). Dit was 65 km buite Laingsburg en as dit so aangedui was, sou ons nie daar geslaap het nie, maar 'n ander plek gesoek het. So 'n 130 km lange draai kan 'n mens nogals onverhoeds betrap. Die verblyf was egter baie goed en die kliëntediens van die eienaars was puik. So, as jy nie deurry op pad Kaapstad toe via die N1 nie, maar graag 'n bietjie meer van die Karoo wil "explore", is dit die plek vir jou!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWBPidSahyEPaEv63mWZ1v4aAM2AJUOVPl5Aw0pzkcnNHBIuii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.36577 21.32867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang