Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seweweekspoort Akkommodasie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Justin S
1 nag
5.0
Jul 2024

Beautiful farm stay on my way to Eastern Cape. Very friendly host team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Thank you Justin!

Alex V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Loved it, was cozy and the weather played a big part - first rains. It was a bit of a ride to the Guesthouse, but what lovely views. smoothest gravel roads I have ever traveled. The place was cozy and clean. Loved the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Veilig. Stilte. Vars lug. Vrede. Gerieflike verblyf en baie vriendelik ontvang deur eienaars. Die stilte en vars lug en plaasgeluide is 'n wenresep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Baie dankie vir dit. Kom gerus weer.

Ronel T
1 nag
4.2
Aug 2021

Het die plaasgevoel en stilte geniet. Huis was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Lekker slaapplek in Seweweekspoort. Dis ’n lekker oorslaapplek as jy rondry om die omgewing te verken of deurry op pad iewers heen. Dit pla net ’n bietjie dat alles gebruik word om geld te maak, bv. die hout. Maak gerus gebruik van hulle vleispakkies as jy sou wou braai, lekkerder wors moet ek nog kry. 'n Lekker stoepie met n tafel en sitplek sal lekker wees sou jy bietjie buite wou sit om 'n mooi laatmiddag donderstorm of sonsondergang te besigtig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aniki P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Heerlik rustig in pragtige natuur! Asemrowende berge! Withoek baie netjies. Goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Thank you for the review. I am glad you find all well.

Nick Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2020

Budget accommodation for longer stays in quiet and rustic farmhouse near Seweweekspoort. While this rustic farmhouse has four bedrooms (sleeps eight comfortably) there is only one bathroom which could be a drawback for large groups. The huge hearth, the Elandskloof 4x4 track (Grade 3) and walks around the farm were highlights for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham Van Wyk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Heerlike rustige plaaslewe. Groot plaashuis met alle geriewe beskikbaar. Ontspan onder 'n groot koelteboom en braai 'n Karoolam-ribbetjie of braai binnenshuis. Reis vandaar deur Seweweekspoort Kaapsted toe en ervaar die grootheid van die Skepper.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Baie bly jul het dit geniet!!

Alida E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Uit 'n ander wêreld. Die natuurskoon ongelooflik. Vriendelike ontvangs met warm tuisgebakte brood met plaasbotter en konfyt. Hout ook voorsien. Veilige en skoon blyplekkie. Sou graag weer wil gaan besoek en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elta V
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2018

Wonderlik! Baie rustig op die plaas! Baie lekker stil plek om te bly!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWBPidSahyEPaEv63mWZ1v4aAM2AJUOVPl5Aw0pzkcnNHBIuii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.36577 21.32867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang