Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seweweekspoort Akkommodasie

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite die dorpie Laingsburg geleë. Selfsorgverblyf word voorsien en 'n funksielokaal vir alle spesiale geleenthede.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede kan elk tussen 2 en 10 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle eenhede beskik oor braaigeriewe. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenhede is selfsorg. Neem asseblief kennis dat slegs Vodacom-ontvangs beskikbaar is.

Gaste kan doendinge soos voëlkyk, bergfietsry, voetslaan en 4x4-roetes op die plaas geniet.

Seweweekspoortpiek is die hoogste piek in die Wes-Kaap en is op die emmerskoplys van die mees avontuurlustige mense.

Bring bergfietse, avontuurfietse, 4x4 of net stapskoene en geniet hierdie area en vryheid van ruimte!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Seweweekspoort Akkommodasie
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seweweekspoort Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWBPidSahyEPaEv63mWZ1v4aAM2AJUOVPl5Aw0pzkcnNHBIuii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.36577 21.32867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang