Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Heinz G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz G

Quiet, peaceful, nice to be off grid, friendly staff.

It was so good to get out of the city and to be able to just enjoy the surrounding mountains, the farm sounds and the night sky.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Wow, thanks for the very nice review! Please come again.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Abel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel D

Perfekte wegbreek weg van alles. Doodstil in die natuur.

Het dit baie geniet. Het op die gras onder bome gekamp. My twee seuntjies het die plaas en buitelewe baie geniet. Boer en sy gesin is baie gasvry. Kon sien hoe hulle die beeste melk op die plaas.

Susanna O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna O

Rustig en mooi.

Ons het heerlik gekamp. Vlieë was effens oorbodig, maar dit is te verwag op 'n veeplaas. Geriewe is puik, veral die heerlike swembad.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Baie dankie vir die review, Susanna! Ja nee, vlieë kan nogal lastig raak in die natuur. Hoop jul kom weer eendag hier aan!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Louis B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B

Karoo-lekker gekuier!

Ja, ek het dit geniet. Ek het heerlike vars plaasbrood gekry en ook lekker vuurmaakhout.

Fanie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Rustig en stil.

Vir mense wat die natuur kan waardeer is dit die plek pm te besoek. Die rustigheid en stilte is wat die plek die moeite werd maak.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Dankie vir die resensie en gradering. Dis nie alle mense wat hou van rustigheid en stilte nie, maar die meeste wat graag grondpaaie ry, is opsoek na dit. Ons kampplek is maar net plaas en niks "fancy" nie, maar lyk my heelwat gaste wat oor die afgelope 15 jaar hier ingery het, kom terug. Elke keer het hul 'n ander belewenis en verken ons pragtige plaas al hoe meer. Kom gerus weer.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Pieter S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie mooi plek, stil en rustig.

Baie lekker blyplek, mooi ligging onder bome of lekker gras om op te kamp. Warm water aan dameskant wou nie werk nie, en opwasbak was nie mooi skoon nie, anders as dit was die ervaring baie goed. Sal definitief weer hier bly.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Goeie dag, baie dankie dat julle hier gebly het. Ons besef dat baie vrouens sukkel met die gasgeyser. Ons dink nog aan 'n plan daar. As daar baie mense is, steek ons die donkie aan wat natuurlik baie baie lekkerder werk. Jammer oor die badkamers wat nie in 'n tiptop kondisie was nie, met hierdie winde kan ons nie by bly nie. Hoop regtig dat julle weer kom!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Johannes C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C

Rustig en ontspanne.

Goeie ligging, egte plaasatmosfeer, basiese geriewe.

Mark B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Quiet and relaxing, good base for our specific needs.

We spent 2 nights at Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp to enable us to explore the area and to cycle Seweweekspoort. It's a quiet site but the mountain views across the small dam (usually dry) are stunning, as are the night time skies. The ablutions are very neat and new, with 3 showers, 3 handbasins, and 3 WCs in the men's section. The same applies for the ladies, except they also have a bath. There is plenty of gas-heated water. We did struggle initially to find the place due to subtle differences in the names on the roadside signs and the booking confirmation. There is no mains power. Braai stands are provided with grills, and a dustbin with a plastic bag is also provided.

Erika S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Plaaskuier in asemrowende natuurskoon.

Ons sal die kuier by Op-die-Plaas op ons Top 10 lys moet sit! Ons is dankbaar dat die Hunluns hul plaas in die merkwaardige Seweweekspoort so gasvry met besoekers deel!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Dankie vir die sterre en dat julle dit so geniet het hier. Kom gerus weer.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Sam V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V

Rustig, gemaklik, baie mooi.

Goed ingerigte geriewe.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Dankie, kom gerus weer!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Louwrens D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens D

Ideaal vir wanneer mens wil wegkom van die alledaagse.

Ons het iets anders as die gewone gesoek en wou op agterpaaie reis - definitief gekry waarvoor ons gesoek het.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Bly jul het dit goed gevind. Kom gerus weer!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Basiese kampgeriewe, maar voldoende as jy selfvoorsienend is.

Basiese kampgereiwe, maar voldoende. Ablusies skoon. Gemeenskaplike kombuis met yskas/vrieskas wat deur enige een gebruik kan word siende dat daar nie krag is nie.

Erica D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Dit was baie lekker rustig.

Dit was baie koud. Ons het die vuur baie geniet. Hulle het vir ons Hout gebring om 'n heerlike vuur te maak vir die koue. Hulle het ons ook die opsie gegee om in die saal te slaap sou dit te koud wees om te kamp. Dit het gereën, en kon ons sonder moeite langer bly. Dit was baie lekker al was dit koud.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier en die hout geniet! Kom gerus weer!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Gerrie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Beslis waarde vir jou geld.

Ons is baie vriendelik ontvang en wat 'n pluspunt is, is dat als beskikbaar is op die plaas en dat jy nie hoef kilometers te ry na 'n winkel toe nie.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Baie baie dankie vir hierdie resensie.
Kom kuier weer.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Heerlik rustig

Pragtige kampplek met ’n lieflike swembad en ander geriewe. Baie mooi onder die bome. Al die geriewe is skoon en netjies.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Baie dankie. Bly jul het dit geniet hier.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Adam W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam W

Brilliant and we were treated to a snowfall which made the trip very special.

We arrived on the 17th August and the snow started to fall at about 11:30 that night. We woke up in the morning to a white blanket over everything. Truly amazing! We were able to build a nice fire in the lapa where we spent the rest of the day and where we prepared our evening meal. Jonel and Frits were very accommodating and nothing was too much trouble. We stayed for the whole week. Went out during the day. Visited Calitzdorp and other places of interest. Really enjoyed the stay.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Thank you very much for this review. Come again!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Mari W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari W

Baie rustig, maar foto baie misleidend, geen gras en geen water in dam/rivier. Badkamers baie netjies.

Sien sterre.

Nico V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Stil en rustig met vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gekamp hier. So jammer dat die droogte die dammetjie leeg maak, maar geheel en al is als goed ingerig hier. Koop ook gerus die wors, dis heerlik!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

1000 dankies vir hierdie terugvoering.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Amelia P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P

Baie stil en rustig.

Ons het die hele kampeerplek vir onsself gehad, baie lekker gewees. Sal net volgende keer gif bring vir die mere. Jammer ons kon nie swem of koeie melk nie.

Sonja D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D

Baie nice opset vir 'n somerskamp, lieflike skadubome en baie rustig.

Ons het dit geniet, eienaars baie vriendelik en warm ontvangs gehad. Lekker gekamp. Hul idee met saal waar jy aankope kan doen en net op die boek skryf en hout voorsiening is wonderlik. Hul het ook deur die naweek kom hoor of ons okay is. Die tyd van die jaar was sleg, dam is leeg, ons het die beste "somers" kamp spot gekies, t.o.v. lieflike bome, maar was koud. Ek het net een warm stort ervaar vir 30 sekondes, vir die somer sal dit stunning wees. Die ander kampers was rustig en al het hul honde saam gebring, was dit 'n plesier. Al klagte wat ons het en ek het dit vir die eienaar genoem, was kampers met 'n "drone" wat al na 7 begin bzzz het en dis onwettig in publieke areas vir privaatheid. So daai een persoon het vir 2 dae geen respek gehad nie, maar ja, verder het ons dit geniet en uitgery deur Seweweekspoort. Dink vir somer kampers met kinders en as die dam vol is, is dit die regte plek.

Heine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Sien julle weer!

Dankie Johanel vir ongelooflike verblyf!

Stefan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Baie rustig.

Baie netjies, vriendelik en rustike mense.

Francis H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francis H

Vinnige oorstop op pad deur die Poort.

Vriendelike eienaars. Netjiese plek met gras en koeltebome.

Anne B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Everything was fine and peaceful.

We enjoyed our visit however we were the only folk in the camp, so it is probably not as peaceful when it is crowded! The owners were very friendly and helpful.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Thank you for the review!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Noel B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B

Pleasant enough overnight stay with a very good ablution block.

Drought has taken its toll all around the country and it is visible here as well. Dam empty, but it was still a pleasant evening with a fire and the stars out in droves. Great early morning view of the mountains and sunrise. Ablutions great and extra effort was apparent. Directions to campsite could be a bit better with two or more additional signboards. Friendly people, as most farm people are in South Africa.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp se terugvoer

Thank you for the review!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivierplaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d8c530cedd50017fd73271494069739a5d9727ed8b7252305ad53ff666915506973ec4c079305f0643a5d6adaf4faba3668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Sandrivier Farm R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.365444 21.328639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang