Sewula Gorge Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L112, Plaas Malanspruit, 7 km vanaf Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sewula Gorge Lodge is op die rivieroewer aan die onderkant van 'n waterval in 'n skouspelagtige kloof op Malanspruit-plaas geleë, net 7 km vanaf Estcourt in KwaZulu-Natal.
Verblyf beskik oor 4 chalets met balkonne met uitsigte oor die pragtige landskap. Elke chalet het 'n badkamer, waaier, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite by die lodge sluit in swem in die rivier, baarshengel in die dam, en voëlkyk. Die area is ryk aan fauna en flora wat langs die gemerkte wandelroetes en rondom die kloof gevind kan word. Die lodge is in 'n Nasionale Erfenisgebied en daar is paleontologie-perseel op die heuwel after die lodge, en 'n Anglo Boere-oorlog monument aan die een kant van die lodge.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- L112, Plaas Malanspruit, 7 km vanaf Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L112, Plaas Malanspruit, 7 km vanaf Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang