Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seyf Fest Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Aangesien die huis deel van 'n sekuriteitskompleks is, moet daar by die kompleksreëls gehou word.
Geen toeters mag in die kompleks gedruk word nie behalwe in 'n noodgeval.
Voertuie moet by die spoedgrens van 20 km/h hou.
Geen geraas of harde musiek word in die kompleks toegelaat nie.
Die groenstrook agter die huis behoort aan natuurbewaring en moet bewaar word. Geen plante of diere mag verwyder word nie.
Die blou skyfie wat gebuik word om by die sekuriteitshek in te kom, moet te alle tye veilig gehou word en slegs deur die gaste wat die bespreking gemaak het, gebruik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 334
R3 334 R2 501
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 334
R3 334 R2 501
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 334
R3 334 R2 501
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemoonlaan 19, Rheebok Village Estate, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74dc8be901b6cdd6e392d662c5a68f45157eb9c0c70deb46ce1f02319059fb564326f7c2f751f7331faca86e5ab86eab1c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 334 nouVanaf R2 501 per nag, vir 8 mense 19 Anemoon Lane Rheebok Village Estate 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.068534471812 22.176718266506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang