Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sha-Mani

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Hardus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

VR Dragline Maintenance (PTY) Ltd M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

I wanted to express my sincere appreciation for the truly satisfying stay I had at your establishment. From the warm welcome to the cosy accommodations and impeccable service, my experience was nothing short of exceptional. Thank you for making my visit so comfortable and memorable. I look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker. Dit was lekker, geen probleme gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzabe V
1 nag Gesin met tieners
2.6
Apr 2024

Nie die beste ondervinding nie. Ek sou voorstel dat die eienaar/bestuurder op die bed in die kamer gaan slaap. Die matras is baie swak en die bed beweeg as mens omdraai. Ek kon glad nie slaap nie, en het die volgende oggend met 'n rugpyn opgestaan. Die badkamer is netjies, maar die stort is baie onprakties. Sou ook voorstel dat die eienaar/bestuurder self in die stort stort. Die water spuit teen die glas en mens kan nie die kraan stel nie. Baie ongemaklik en klein. Ontbyt is ook baie elementêr.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Brian F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Basic B&B. A basic B&B with room in house. Simple breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2018

Nie lekker gebly nie. Glad nie wat ons verwag het nie! Beslis nie 4 ster nie! Het gevra vir 2 enkelbeddens (ma en seun) wat ons gekry het. Kamer het geen venster wat kan oopmaak vir vars lug/hitte. Geen dakwaaier. Het toe vir ons 'n klein staanwaaier gegee. Kamer is baie kleiner as op foto's. Nie baie netjies, definitief nie 4 sterre werd nie. Ons het 4 nagte bespreek, maar na 1 nag ander verblyf gaan soek. Eienaar het ook geweier om vir ons enige geld terug te gee vir 3 nagte wat ons nie daar geslaap het nie. Sal die gastehuis definitief nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Launceston-weg 7, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379c064813e9bccb6eb4040604ee39313b8fb1119762c993d1fe38820fbac64ca0b060a9773d8fcd297da7d88cdf6289922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 7 Launceston Road Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.266217 28.112362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang