Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaanti Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keyterstraat 180, Rosendal, Vrystaat, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shaanti Cabin is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Rosendal in die Vrystaat wat 'n intieme wegbreek aan paartjies of vriende bied, wat op soek is na rustige en ontspannende bestemming. Hierdie uniek ontwerpte verblyf het nie net 'n streekstoekenning van die Vrystaatse Instituut vir Argitektuur gewen nie, maar ook in top binneshuise- en ontwerptydskrifte soos die VISI verskyn.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n uitsig oor die pragtige hooglande. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Buite is daar 'n privaat stoep met nog sitplek en 'n Weber-braai.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Shaanti Cabin
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Keyterstraat 180, Rosendal, Vrystaat, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Shaanti Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keyterstraat 180, Rosendal, Vrystaat, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7263dd4a0acd1d7e282be121f3a7bc3436037cc39a6334e2a5087eb2968f86249d9a4b98b992018f6393c9b2aebeceedd105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 180 Keyter Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501769 27.9318225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang