Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabay Villas Uvongo

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Carol-anne L
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Host was very helpful and updated us every day on load shedding schedules. Take lamps or candles everything else was supplied in abundance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynneth G
Kort verblyf
4.0
Okt 2021

Lovely location and the view is stunning. Could maybe look at a working TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Margie
Shabay Villas Uvongo
I reply to the above review and I am so sorry if you were unable to get the TV to work. Why did you not message me and I would have attended to it. The guests that visited a week before you were there and 2 weeks after you left all found that the TV worked and it has not troubled since my sincere apologies! Best wishes

Carin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Absoluut heerlik, baie dankie! Pragtige ligging, het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Shabay Villas Uvongo
Thanks so much for your positive review and I am delighted that you were comfortable and enjoyed your stay! I do my best to have my unit as I would like it to be if I were the guest.

Wilna Van N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2018

Heerlik, netjies, gerieflik en veilig! Die eienaar was baie behulpsaam met enige klein dingetjie wat mens mag nodig hê vir gerief. Was soos jou eie huis en mens voel baie tuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ella B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2017

Wonderlik sal weer van hul gebruik maak. Ons was 'n gesin van 4, ons het baie lekker gebly, die uitsig was pragtig. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Uitstekende verblyf en uitsig. Ons het heerlik gebly. Die woonstel se ligging teenaan die see is perfek, met 'n ongelooflike see-uitsig. Alles was netjies en skoon en die woonstel is baie goed toegerus vir 1-4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Shabay Villas Uvongo
Baie dankie vir die positiewe komentaar, Baie dankie dat julle alreeds ander gaste direk na ons verwys het.Ons sien uit daarna om julle, soos meeste ander gaste wat ons deur travelground besoek het, as herhaalgaste te ontvang, teen herhaalgas tariewe.

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2012

Lovely decorated and safe, lovely place to relax. Hear, see and smell the ocean, it is safe and the swimming pool is just what the children wanted. Nice, affordable accommodation, at very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed95e74cbfbe92997a4bc680c5e59f7e0eb4ac973cda5e53d143f55ffd16fdfe20de7686ed29e75948e2d1f927fe57a8bb62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard Uvongo N/a KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.850547685474 30.386381149292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang