Shabay Villas Uvongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Shabay Villas Uvongo is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Shabay Villas, Uvongo, (Manaba) geleë is. Dit is op die seefront in die eerste ry van hierdie stil komplek. Gaste kan die branders van hulle slaapkamers, sitarea en balkon af dophou. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea bied toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die see. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, 2 yskas-vrieskaste, 'n aparte diepvrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n braaipan, 'n braai van vlekvrye staal en daar is 'n slim-TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, kabels en slimkaart saambring. Explore-dekodeerders werk nie.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot tropiese tuin wat oor die swembad uitkyk. Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek vir 'n voertuig en ekstra oop parkeerplek vir 'n sleepwa in die karavaanpark. Die woonstel het nie skoonmaakdienste nie en skoonmaakdienste word ook nie gereël nie. Slegs 1 voertuig en 1 sleepwa word per woonstel toegelaat. Gaste se besoekers mag nie die kompleks se geriewe soos parkeerplek, die swembad en die braai gebruik nie. Die woonstel word nie skoongemaak nie en 'n skoonmaakdiens is ook nie beskikbaar nie.
Hierdie woonstel het 'n kluisie, 'n opvou-buitetafel, stoele, 'n gemeenskaplike droër, strykyster, strykplank en 'n wasmasjien.
Die kompleks is in Lillicrona-boulevard geleë wat baie gewild vir stap, draf en fietsry is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Margie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shabay Villas Uvongo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang