Water's Edge Shabbat Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lt O - Sep 2024
Algehele gradering
Net fantasties!
Carike P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en 'n pragtige uitsig oor die dam.
Annelie V - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Lerato Julia M - Jun 2024
Algehele gradering
Refreshing and warm.
Abba K - Apr 2024
Algehele gradering
It was awesome.
Michelle G - Feb 2024
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel!
Shaun V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect getaway destination.
Tina S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike mense en bitter mooi uitsig.
Madelein J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Happy.
Siphiwe N - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and pleasant stay.
Thabile M - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Yvonne G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plek.
Mareli B - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, eenheid benodig aandag.
Lees meerWater's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Mareli, ons waardeer dit.
As gaste 'n dam uitsig wil hê, moet hulle asb. die kothuise op ons eiendom bespreek wat op die dam geleë is. Die besprekingsinformasie en foto's van Fisheagle wat bespreek was, wys dat daar geen dam uitsig vanaf Fisheagle is nie.
Ons het 'n reeks van verskillende kothuise, van direk op die dam tot geen dam uitsig. Die tariewe word ook hierdeur geaffekteer.
Groete
Zola C - Des 2023
Algehele gradering
Amazing, beautiful, relaxing, romantic.
Letlhogonolo D - Des 2023
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Monty V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie veilig, mense wonderlik.
Marzaan P - Okt 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Matsatsi M - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable, safe, and welcoming. I really enjoyed my stay.
Hester D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Amanda W - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerMarine G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Megan H - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful with a beautiful view of the dam.
Mary M - Aug 2023
Algehele gradering
The host, Annelie, was warm and welcoming. The view from the balcony is serene!
Craig W - Jul 2023
Algehele gradering
Very welcoming, very neat and tidy, lovely view of the dam and a great host.
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Verseker die moeite werd. Wil weer daar gaan bly.
Nadia J - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Rachael K - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Danie T - Mei 2023
Algehele gradering
Ontspanning met 'n uitsig.
Phillip V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Baie dankie Phillip vir die positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Geseënde dag
Margo D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Mariette B - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir gesin.
Ntsie T - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Awie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Awie. Waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle die eiendom positief beleef het. Sien uit om julle binnekort weer te sien. Geseënde dag.
Marilize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike venue.
Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Baie dankie liefste Marilize, vir dit pragtige boodskap. Waardeer opreg. Sien julle weer binnekort.
Hercules Philippus E - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis, netjies, skoon en puik geleë met 'n pragtige uitsig!
Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende woorde. Ons waardeur dit opreg baie. Minstens weet en hoop ons dat ons op die regte pad is.
Tot 'n volgende keer!
Rayno B - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie Gasvrou. Pragtige uitsig oor die dam. Alles wat mens nodig het om te ontspan.
Fanie N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en mooi dam uitsig.
Melanie R - Okt 2023
Algehele gradering
Dis 'n prentjiemooi plek.
Kirstyn S - Sep 2023
Algehele gradering
When they say Water's Edge, they mean it!
Lees meerManoko N - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Tracey T - Jun 2023
Algehele gradering
We celebrated my husband's 40th birthday and had a fantastic time.
Retha L - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring. Waarde vir geld.
Sandra M - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning and beautiful place!
Benita B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Jan V - Mei 2023
Algehele gradering
Vinnige oornagverblyf.
Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer
Dankie vir U terugvoer.
Ons verstaan U het net na vinnige oornag akkomodasie gesoek.
Daar is baie goedkoper gaste huise in ons omgewing wat vir vinnig oorslaap gepas is.
Gaste wat by ons bespreek betaal inderdaad meer as by die omliggende gaste huise agv ons eksklusiewe eiendom en verblyf.
Ons glo nie in getalle nie maar gee om vir elke gas en familie wat by ons bespreek en daarom laat ons nie baie gaste toe om op een slag by ons eiendom te bespreek nie. Ons will graag hê dat die gaste wat ingeboek is die rustigheid van die natuurskoon moet geniet.
Ons unieke eiendom met uniekie fasiliteite wat ook direkte toegang tot die dam bied moet inderdaad in gedagte gehou word.
Ek dink as gaste net na 'n vinnige oornag akkomodasie soek wat nie die eiendom se fasiliteite gaan benut nie moet daar eerder na ander gaste huise wat meer bekostigbaar is gekyk word.
Ons bied wel tans afslag agv die winter maande.
Seëninge
Shabbat Gaste Huis
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang