Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's Edge Shabbat Guest House

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Water's Edge Shabbat Guest House is 'n bekoorlike gastehuis aan die waterkant in Schoemansville, Hartbeespoortdam, wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom bied ruim en gerieflike eenhede wat slaapplek het vir 14 gaste.

Verblyf word in twee eenhede gebied, naamlik Kingfisher Kothuis, Fish Eagle Kothuis en die Gesin-suite wat elk hul eie ingang het. Elke eenheid het 'n badkamer en 2 kamers met koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel-, of enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die Gesin-suite het 'n bad ook. Twee addisionele enkelbeddens kan vir Kingfisher Kothuis gereël word.

Elke eenheid het 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n balkon en 'n TV. Fish Eagle Kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste kan uitsigte oor die Magaliesberge, besienswaardighede van die seiljagte van die Transvaalse seiljagklub, watersport, 'n gemeenskaplike swembad op die perseel, 'n jacuzzi en 'n braai-area wat oor die dam uitkyk geniet. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lerato Julia M
Saam met vriende
5.0
Refreshing and warm. I really enjoyed myself. I even got to uplift myself spiritually with a one-on-one session we had with Mrs Annelie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Abba K
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome. The owner, such a beautiful soul. We had a beautiful stay. The two little doggies were awesome too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Michelle G
Gesin met tieners
5.0
Het baie tuis gevoel! Was 'n lieflike plek met ongelooflike goeie diens en gasvryheid. Het so tuis en gemaklik gevoel. Sal enige tyd weer daar oorslaa...
Sien meer
Feb 2024
Shaun V
5.0
Perfect getaway destination. Our stay at Water's Edge exceeded our expectations. The location was excellent, with great views right on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Tina S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Vriendelike mense en bitter mooi uitsig. Heerlik gebly, natuurlik skoon en vriendelike mense.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Water's Edge Shabbat Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc510bf5b8b3beece8d88b089ffc1fd4e3025bca31775c9e1162b2478c5e4c1019a9377d9be8915ec706c2805f06271385c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 33 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729901450369 27.862360720723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang