Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabby Chic Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ayesha N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

We appreciate the way our employees are treated. Landlord is very professional and outstanding on cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantasties lekker. Huiseienaar, Elle, het ons baie vriendelik verwelkom en oor die naweek gevra of ons tevrede is of nog iets nodig het. Ons was ook bederf met vars vrugte en sjokalade. Huis baie gerieflik, netjies en naby die strand. Die huise het ons verwagtinge heeltemal oortref. Sal definitief weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Baie dankie Nicolette vir jou resensie, en dat julle die huise so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Sune H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Naby see, gerieflik vir groot familie. Dit was heerlik. Ons was verbaas hoe groot die plek was en dit was so gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Beste Sune, baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Hanno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlike kuier by die see in 'n goed geleë, volledig toegeruste strandhuis. Ons het heerlik gekuier en gebraai op die pragtige stoep wat oor die see kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Fantasties, netjies, skoon, goed toegerus. Beide Elle en Christiaan het besoek kom aflê en was wonderlik. Baie behulpsaam met alles en hulle het regtig uit hul pad gegaan om rondom beurtkrag te werk. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Beste Alwyn, dankie vir julle resensies. Hoop jul gaan besluit om te trek na Dwarskersbos dan is ons bure.

Marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Shabby Chic het ons verwagting oorskrei. Shabby is toe baie chic. Alles wat jou hart begeer, plus meer. Ons het einde Oktober 'n paar dae daar spandeer en die eienaars het uit hulle pad gegaan en kon nie meer doen om ons welkom en tuis te laat voel nie. Die eenheid was baie skoon en netjies met goeie linne en handdoeke en ons het die interessante dekor detail geniet en waardeer. Die foto's laat nie reg geskied aan die oulike verblyf nie. Ons was aangenaam verras en sal dit enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Baie dankie Marie vir die mooi woorde en aanbeveling. Ek is baie bly julle het die tydjie by Shabby Chic geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Annette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik ontspan, gerieflik, baie goeie diens. Sal definitief weer kom. Baie netjies, goeie ligging, pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Baie dankie Annette vir jou terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier by ons.

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Batterye gelaai. Dit is skoon, netjies en baie goed gelëe naby aan die see. Daar kort niks nie en die gedeelde patio het 'n ongelooflike uitsig. Daar kan jy verlore raak met jou gedagtes. Die strand strek vir kilometers lank en is wonderlik skoon. Ons het lang ente gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Fantastiese kuier in 'n baie netjiese en mooi plek wat naby aan die strand is. Shabby Chic Beach house is 'n juweel wat ons 3 volwassenes perfek gepas het. Mooi en stylvol ingerig en die toegang tot die see is via 'n plankvoetpaadjie wat begin so 50 meter vanaf huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elle
Shabby Chic Beach House
Dankie vir die resensie Gerhard, hoop ons sien julle gou weer.

Mandy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ons het lekker ontspan! Was 'n baie lekker wegbreek, met die mooiste view! Loopafstand van die strand, dit was 'n treat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Botterblomstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22df0e068b353f5cca0a3eb98c1296e60fd75fcbef0f6a54819d62efac7cb278ef3137d74d2be48c09613f968ecbb076414a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Botterblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.701752045696 18.22123152234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang