Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Shabby Chic Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Modern Shabby Chic Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adriaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Lekker rustig en die avontuur lê net om die draai.

Het baie lekker gebly. Selfs 'n bottel wyn kompliment gekry, waar kry mens dit nou hierdae? Sal beslis weer kom.

Victor P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor P

Fantasmagories lekker.

Was amazing gewees. Sal definitely weer kom.

Elize L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Jy kry presies wat geadverteer is!

Die eenheid is in 'n veilige omgewing met 'n keuse van winkelsentra en restaurante binne loopafstand. Alles wat benodig word, is in die eenheid; en die 2 bederfies was 'n verrassing!

Crystal D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal D

Gesellig en alles wat mens nodig het!

Ons het heerlik gebly. Die apartment het alles wat mens nodig het. Dankie ook vir die inverter, gasstofie/ketel en klein kamp liggies, dit het load shedding soveel makliker gemaak, juis die rede hoekom ons Modern Shabby Chic Apartment gekies het. Ek het geen tyd by die werk verloor nie. Die gasheer is ook vinnig om te reageer op enige boodskappe en baie vriendelik. Ons is sommer ook bederf met 'n heerlike bottel wyn en sjokolade! Baie dankie, ek gaan vir seker weer van hulle gebruik maak en kan met sekerheid aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10fa7e5d75931e3e2db187414c827f341379c86638ee9d5b445aa98d8ad4f92f0eaefe6898791bad03e57177bdcb8fb1f179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.837907062528 18.676034935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang