Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Shabby Chic Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adriaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig en die avontuur lê net om die draai. Het baie lekker gebly. Selfs 'n bottel wyn kompliment gekry, waar kry mens dit nou hierdae? Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasmagories lekker. Was amazing gewees. Sal definitely weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Jy kry presies wat geadverteer is! Die eenheid is in 'n veilige omgewing met 'n keuse van winkelsentra en restaurante binne loopafstand. Alles wat benodig word, is in die eenheid; en die 2 bederfies was 'n verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gesellig en alles wat mens nodig het! Ons het heerlik gebly. Die apartment het alles wat mens nodig het. Dankie ook vir die inverter, gasstofie/ketel en klein kamp liggies, dit het load shedding soveel makliker gemaak, juis die rede hoekom ons Modern Shabby Chic Apartment gekies het. Ek het geen tyd by die werk verloor nie. Die gasheer is ook vinnig om te reageer op enige boodskappe en baie vriendelik. Ons is sommer ook bederf met 'n heerlike bottel wyn en sjokolade! Baie dankie, ek gaan vir seker weer van hulle gebruik maak en kan met sekerheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10fa7e5d75931e3e2db187414c827f341379c86638ee9d5b445aa98d8ad4f92f0eaefe6898791bad03e57177bdcb8fb1f179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.837907062528 18.676034935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang