Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Shabby Chic Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Modern Shabby Chic Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Sonstraal Heights, Durbanville en is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkel- en stapelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Lugversorging is in die kamers teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeirewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 5 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n groot stoep met pragtige uitsigte oor Durbanville en op Tafelberg in die agtergrond. Hier kan gaste lekker kuier terwyl hulle die sonsondergang bewonder.

Parkeerplek vir 'n mediumgrootte-voertuig is op die perseel agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elizabeth D
Gesin met klein kinders
5.0
A lovely stay that met all our needs. We had a lovely stay. The apartment was perfect for me and my two children. Very comfortable beds...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adriaan V
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig en die avontuur lê net om die draai. Het baie lekker gebly. Selfs 'n bottel wyn kompliment gekry, waar kry mens dit nou hierdae? Sal bes...
Sien meer
Mrt 2024
Victor P
Saam met vriende
5.0
Fantasmagories lekker. Was amazing gewees. Sal definitely weer kom.
Nov 2023
Elize L
Gesin met klein kinders
5.0
Jy kry presies wat geadverteer is! Die eenheid is in 'n veilige omgewing met 'n keuse van winkelsentra en restaurante binne loopafstand. Alles wat ben...
Sien meer
Okt 2023
Crystal D
Saam met vriende
5.0
Gesellig en alles wat mens nodig het! Ons het heerlik gebly. Die apartment het alles wat mens nodig het. Dankie ook vir die inverter, gasstofie/ketel ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Shabby Chic Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10fa7e5d75931e3e2db187414c827f341379c86638ee9d5b445aa98d8ad4f92f0eaefe6898791bad03e57177bdcb8fb1f179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.837907062528 18.676034935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang