Shabelo Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly, professional, excellent service.
Elna Z - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant!
Zasskia W - Aug 2020
Algehele gradering
Het vreeslik lekker gekuier.
Shabelo Estate se terugvoer
Dankie Zasskia & Gerhard
Bly julle het lekker gekuier. Dit was heerlik om julle by Shabelo te ontvang.
Mag dit met julle goed gaan.
Kom kuier gerus weer op die plaas die boma wag vir julle.
Seenwense
Eddie V - Aug 2019
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Shabelo Estate se terugvoer
Baie dankie Eddie en gesin, ons is bly julle het jul kuiertjie by Shabelo geniet. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer op die plaas te verwelkom!
Emil J - Okt 2019
Algehele gradering
Goed, dankie.
Shabelo Estate se terugvoer
Dankie vir jul kuier Emil, dit was goed om julle by Shabelo te ontvang.
Kom kuier gerus weer!
Desiree V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam, vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke!
Shabelo Estate se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning Desiree, dit was heerlik om julle by Shabelo te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer!
Seënwense
Emil J - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens.
Shabelo Estate se terugvoer
Baie dankie Emil, dit was aangenaam om jou te ontmoet.
Seënwense,
Jasper en Gerda
Jurjen S - Jan 2016
Algehele gradering
Uitsonderlike en effektiewe gasvrou.
Sarona M - Sep 2015
Algehele gradering
Excellent service!
Heidi S - Feb 2015
Algehele gradering
Pleasant stay
Santa T - Sep 2014
Algehele gradering
Ons is baie tevrede met die diens en gasvryheid wat ons ontvang het.
Mark V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Neels V - Okt 2014
Algehele gradering
Aangename vriendelikheid met groot funksie-potensiaal.
Chris-mari L - Jul 2014
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Thembisile M - Sep 2014
Algehele gradering
Quiet and relaxing environment, excellent for family.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang