Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabelo Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Shabelo Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Friendly, professional, excellent service.

Great service, neat room, friendly service. We received more value for our money and would return again.

Elna Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna Z

Very pleasant!

Gerda is a very pleasant hostess.

Zasskia W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zasskia W

Het vreeslik lekker gekuier.

Tannie Gerda was die perfekte gasvrou en het ons bederf met die lekkerste ontbyte.

Shabelo Estate se terugvoer

Dankie Zasskia & Gerhard
Bly julle het lekker gekuier. Dit was heerlik om julle by Shabelo te ontvang.
Mag dit met julle goed gaan.
Kom kuier gerus weer op die plaas die boma wag vir julle.

Seenwense

Shabelo Estate
Eddie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Gasvry en vriendelik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad daar. Mooi en rustig. Tannie Gerda was baie vriendelik en gasvryheid was die beste. Baie lekker ontbyt ook. Sal beslis weer kom.

Shabelo Estate se terugvoer

Baie dankie Eddie en gesin, ons is bly julle het jul kuiertjie by Shabelo geniet. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer op die plaas te verwelkom!

Shabelo Estate
Emil J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emil J

Goed, dankie.

Heerlike ervaring, sterk aanbeveelbaar.

Shabelo Estate se terugvoer

Dankie vir jul kuier Emil, dit was goed om julle by Shabelo te ontvang.
Kom kuier gerus weer!

Shabelo Estate
Desiree V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Baie behulpsaam, vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke!

Dankie, tannie Gerda, baie lekker gebly! Ontbyt was vreeslik lekker. Dankie vir alles, sal beslis onthou vir volgende keer.

Shabelo Estate se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning Desiree, dit was heerlik om julle by Shabelo te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer!

Seënwense

Shabelo Estate
Emil J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J

Uitstekende, vriendelike diens.

Sien gradering.

Shabelo Estate se terugvoer

Baie dankie Emil, dit was aangenaam om jou te ontmoet.

Seënwense,
Jasper en Gerda

Shabelo Estate
Jurjen S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurjen S

Uitsonderlike en effektiewe gasvrou.

Sien die sterre.

Sarona M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarona M

Excellent service!

The venue was amazing and the hospitality 100%. We really enjoyed our stay and would go back again.

Heidi S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Pleasant stay

We had a very pleasant stay at Shabelo. Gerda is a wonderful hostess. She looks after your every need and more. She is like a mother figure and made us feel at home. Will go back any time I can.

Santa T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa T

Ons is baie tevrede met die diens en gasvryheid wat ons ontvang het.

Rustige omgewing en vriendelike en gasvrye eienaars van Shabelo Estate. Sal weer van hulle diens gebruik maak.

Mark V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Baie aangenaam.

Gasvryheid tops. Ons is soos ou vriende verwelkom en afgesien. Baie dankie.

Neels V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V

Aangename vriendelikheid met groot funksie-potensiaal.

Ons het oorgeslaap vir 'n troue daar naby. Gerda het my van die begin af vriendelik opgevolg en seker gemaak ons weet hoe om daar uit te kom en dat ons gemaklik was na aankoms. Die ontbyt was ook heerlik.

Chris-mari L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-mari L

Baie rustig en lekker.

Nog steeds naby die stad, maar dit voel soos platteland. 'n Heerlike groot ontbyt en baie vriendelike mense.

Thembisile M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembisile M

Quiet and relaxing environment, excellent for family.

We had an excellent stay at Shabelo. Gerda is amazing with her hospitality, the rooms are neat, value for your money. She is very accommodating and communicating with you during the entire stay, confirming breakfast times etc. We really enjoyed it.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzY2MwZjEzLTA1NDgtNGIxNS05OGFkLWE0MGUzNDUxZTNkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Portion 6 of the farm Krokodilspruit Tshwane 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.556772246487 28.422741293907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang