Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabelo Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidsplek wat 20 kilometer se ry noordoos van Pretoria geleë is. Ons dienste wissel van die troue waarvan jy nog altyd gedroom het tot die perfekte wegbreekkonferensie vir die sakegesindes. Met sy warm bosveldgasvryheid is Shabelo Estate ver genoeg van die stad geleë om ontspanning aan te moedig, maar naby genoeg om gerieflike toegang tot groot sentrums te bied.

Die Executive-kamer het slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

By Shabelo glo ons dat die enigste dinge in ons lewens wat vir ewig hou, ons herinneringe is... en ons wil graag in jou dierbaarstes deel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Shabelo Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzY2MwZjEzLTA1NDgtNGIxNS05OGFkLWE0MGUzNDUxZTNkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Portion 6 of the farm Krokodilspruit Tshwane 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.556772246487 28.422741293907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang