Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shad Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shad-rylaan 495, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Shad Shack is 'n luukse, moderne en smaakvol versierde vakansiehuis in Ramsgate, reg op die strand, met direkte strandtoegang via 'n strandhek en -paadjie.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet, waarvan 2 slaapkamers apart van die huis is en hul eie ingange en en suite-badkamers het.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbakke, 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte, moderne badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar. Geriewe sluit 'n plafonwaaier in.

Die 2 gasteslaapkamers, apart van die huis, is ideaal vir tieners of paartjies. Elk slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Een van die slaapkamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier.

Die moderne kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. 'n Lugbraaier, ysmasjien, ekstra yskas en 'n kisvrieskas word ook voorsien.

Die ruim oopplan-sitarea en -eetarea het stylvolle meubels, 'n platskerm-TV en onbeperkte WiFi. 'n Klein lessenaar word ook voorsien indien gaste moet werk of studeer.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, 'n swembad met 'n veiligheidsbedekking en 'n buitestort. Daar is ook 'n ingeboude braai en 'n vuurput, asook 'n gasbraai op die stoep met 'n pizza-oond en 'n paella-pan. 'n Weber-braai is ook beskikbaar.

Die huis het 'n alarmstelsel en outomatiese motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ook 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel in die motorhuis. Daar is egter genoeg parkeerplek op die oprit, agter die outomatiese hek, vir ekstra voertuie. Die huis het ook watertenks en 'n sonkragstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Shad Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Shad-rylaan 495, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shad Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shad-rylaan 495, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039b56d8a33b457c1b5181d69e6933f057d38b0432ca33c0801f945bece3fb4d24a455ed58631afa51ab6d2509d52f7b1ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 495 Shad Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8830722 30.3549457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang