Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades 61

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shades 61 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir tot 4 mense in 'n veilige kompleks, en is net 3 minute se stap vanaf die Umhlanga dorpie en strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers, en vir gerief word bad- en strandhanddoeke voorsien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-slaapkamer en het 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv, en die leefarea maak oop op 'n klein tuinarea met braaigeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Shades 61 is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie, en parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, sowel as 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en munte-aangedrewe wasmasjiene.

Shades 61 is net 3 km vanaf die Gateway Winkelsentrum en die Netcare Umhlanga Hospitaal, 7 km vanaf die Mount Edgecombe Buiteklub, en net 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Joss Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shades 61 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6u8WYHGwkELJOf0usB4BCPE70VFV8evvys8E7uig729T1pl8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 23 Weaver Crescent The Shades 61 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang