Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shadows Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Berno G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker plek. Ja, baie mooi plek. Skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miliza C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Was ongelukkig net een nag, maar was beslis die moeite werd. Lekker gebly, vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens Johannes W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Amazing accommodation - such a crisp and clean setting. Loved it! We needed an overnight stay and they were available and accommodating at short notice. It was a very enjoyable stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Netjies. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Shadows se gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid was ongelooflik. Cosy woonstel met heerlike binnebraai, skoon en gerieflik. Shadows het ons verwagtinge oortref. Shadows is verseker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtig en rustig. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Mei 2022

Absolutely perfect. Just what I was looking for. Central to everything. The hostess extremely helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Comfy, pleasant stay. Lee-ann was great at staying in touch and helped us with direction when Madame Google drive got confused! The room was comfy and had everything we needed. The dining area was a bonus that we appreciated. The grounds were lovely. A thoroughly pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Rustig ontspan. Lee-Ann het ons baie vriendelik verwelkom en was altyd bereid om ons van hulp te wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louzelle K
1 nag
4.2
Apr 2022

Skoon, netjies en baie gasvry. Ons het heerlik gebly by Shadows. Lee-ann het ons baie welkom laat voel. Die tuin is baie netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis aanbeveel. Ons het op laaste minute 'n extra aand geboek en sy het vir ons afslag gegee. Opreg waardeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA588dc4f165111251809ac8a3b121ae1650e501246a52e964712592704e2a44eea953db68a1151e2f950bde9dfde62aec8040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 23 Van Den Lingen Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.389553261299 26.617023329448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang