Shadows Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Berno G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker plek.
Miliza C - Nov 2023
Algehele gradering
Was ongelukkig net een nag, maar was beslis die moeite werd.
Jurgens Johannes W - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing accommodation - such a crisp and clean setting. Loved it!
Retha B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies.
Trix W - Jun 2023
Algehele gradering
Shadows se gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid was ongelooflik. Cosy woonstel met heerlike binnebraai, skoon en gerieflik. Shadows het ons verwagtinge oortref.
Madelene S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Andrew B - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Sarah A - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfy, pleasant stay.
Pierre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig ontspan.
Louzelle K - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gasvry.
Thea P - Mrt 2021
Algehele gradering
Gesellig vir kuier.
Dirk S - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens.
Dawid V - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Ann-sue M - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese, sal volgende keer weer van hulle gebruik maak.
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Thoughtful, generous hostess, Lee-Ann is superb!
Lees meerRosel S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en privaat.
Shadows Gastehuis se terugvoer
Hi Rosel!
Baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien!
Groete
Lee-Ann
Chane C - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing
Shadows Gastehuis se terugvoer
Hi Chane,
Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien!
Groete
Lee-Ann
Lynnette O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Shadows Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Lynnette.
Vriendlike Groete,
Lee-Ann
Saar D - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Shadows Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Saar.
EK hoop ek sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Lee-Ann
Amanda M - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, eienaar vriendelik en baie behulpsaam.
Shadows Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Amanda.
Ek hoop ek sien julle weer.
Vriendelike Groete
Lee-Ann
Melissa H - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Shadows Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Melissa.
Ek hoop ek sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Lee-Ann
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang