Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shadows Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shadows Gastehuis is in die klein plaasdorpie Bothaville geleë. Dié gastehuis is 8 km vanaf Buenos Aires en 500 m vanaf Nala-hospitaal geleë.

Die gastehuis beskik oor 3 en suite-kamers en 'n drieslaapkamerwoonstel. Die kamers is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, verwarmer, handdoeke, 'n TV met DStv OpenView en WiFi toegerus.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, asook 'n leefarea met TV en WiFi. Die woonstel het 'n binnebraai met 'n etenstafel en 'n onderdakstoep. Privaat parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. Die woonstel is ideaal vir gesinne wat saam in 1 eenheid wil oornag.

Die gastehuis het ook 'n sonkragstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die verblyf het 'n elektriese heining met veilige onderdakparkeerplek en 'n braai-area is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Berno G
5.0
Lekker plek. Ja, baie mooi plek. Skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het.
Mei 2024
Miliza C
Gesin met tieners
5.0
Was ongelukkig net een nag, maar was beslis die moeite werd. Lekker gebly, vriendelike gasvryheid.
Nov 2023
Jurgens Johannes W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing accommodation - such a crisp and clean setting. Loved it! We needed an overnight stay and they were available and accommodating...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Retha B
5.0
Netjies. Vriendelik en behulpsaam.
Aug 2023
Trix W
Gesin met klein kinders
5.0
Shadows se gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid was ongelooflik. Cosy woonstel met heerlike binnebraai, skoon en gerieflik. Shadows het ons...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Shadows Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA588dc4f165111251809ac8a3b121ae1650e501246a52e964712592704e2a44eea953db68a1151e2f950bde9dfde62aec8040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 23 Van Den Lingen Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.389553261299 26.617023329448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang