Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shady Creek Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Shady Creek Cottage is op 'n rustige, pragtige plek geleë net 2 minute van Bonnievale se middedorp af. Die kothuis is op privaat eiendom teen die river en dit bied asemrowende uitsigte oor die Breederivier.

Die kothuis het 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 2 matrasse wat slegs geskik is vir kinders kan voor aankoms gereël word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die hoofslaapkamer het ook Franse dubbeldeure wat toegang bied tot 'n patio-area.

Die kombuis is goed toegerus en dit bied pragtige uitsigte oor die olyfbome. Die groot leefarea het 'n groot eetkamer met 'n biblioteek vol boeke, tydskrifte en speletjies. Verder is daar 'n sitkamerarea met gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n TV met DStv en WiFi.

Die sitkamerarea het Franse dubbeldeure wat toegang bied tot die patio met oorgenoeg sitplek. Die patio het braaigeriewe en ongelooflike uitsigte oor die kothuis se tuin en die rivier. Die gras op die oewer is die perfekte plek vir 'n piekniek of braai of om te ontspan onder die groot bome. Die kothuis het 'n klein jetty wat perfek is vir visvang, swem, kanovaart en voëlkyk.

Goed gemanierde en opgeleide klein hondjies is welkom, maar let asb. daarop dat die verblyf slegs gedeeltelik omhein is. 'n Klein bootjie is beskikbaar en kan gehuur word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 15, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shady Creek Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545aa00c3adebfd55dc993bbc6b21582033b81d9f8a3875fb0cf1bfc6f7fb605c3b325055580c41c3c8b49fb726070792562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 15 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940787653193 20.073027312756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang